Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dylan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het die ongelooflik baie geniet, alles in die eenheid is klaar beskikbaar wat 'n mens kan nodig kry. Die aircons is uitstekend, die hele plekkie is net fantasties en gemaklik. Ons weer was net nie so lekker gewees nie, maar het glad nie omgegee om in die huis te wees nie, want dit was baie lekker. Amper elke dag wild gehad wat kom kuier soos die apies, dassies, mongoose en 'n duikertjie, en dit was so lekker om na hulle te kon sit en kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik plek, jy sal nie 'n fout maak nie. Baie goeie akkomodasie wat ek beslis sal aanbeveel. Skoon en netjies. Goed ingerig: 3 aircons, gasstoof, mikrogolf, yskas, air fryer, toaster, 1 queen bed, 2 enkel beddens, braaier, TV met TV boks, internet, UPS vir TV in load shedding. Moet so paar eenhede ver loop om by paadjie uit te kom wat na strand toe gaan. Garage met elektriese deur asook alarm vir huis. Goeie sekuriteit. Alles wat nodig is vir 'n puik vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wegbreekweek. Die plekkie was ongelooflik lekker en die ligging was ongelooflik, alles wat benodig is, was in 'n 5 km radius. Die strand was by die deur uit. Die plekkie self het absoluut alles wat 'n mens nodig het om 'n huis te maak weg van die huis af. Baie dankie aan Michelle ook wat die beskikbaar was as nodig. Sal definitief weer gebruik maak van On the Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Hi Jenine, thank you for taking the time to give us a review and for your kind words. We are very pleased that you enjoyed your stay. Kind regards. Michelle

Kirsten H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Relaxing beach holiday. Very well priced, with a lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tyrone P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lovely, comfortable home with all the luxuries you need. Super close to the beach, town and golf course, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Thank you Tyrone for taking the time to leave a review. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards Michelle & Dylan

Annelize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Dis 'n baie lekker oord, waar my seuns maklik kon swembad en strand toe stap. Die eenheid is baie mooi gemeubileerd en die kombuis het alles wat jy nodig het om gemaklik te kook en te leef gedurende jou vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie aangenaam. Rustige omgewing. Soos bo vermeld. Baie dankie aan Michelle vir korrespondensie i.v.m. die ligging van plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Thank you for your great review, Dries. It is much appreciated. Kind regards, Michelle

Josephine L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

It was fantastic. My family and I really had a great time. The place was super clean. The private beach added a cherry on top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Thank you for your review, Josephine. We are very happy that you had a great holiday. Regards, Michelle

Princess S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

What a place to chill. Wow. That place, it is very nice, we had a great weekend there with my friends, I won't mind booking again, we really enjoyed it, quiet, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mhairi R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Very pleasant experience. Close to the beach and very quiet and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtunzi Park 31, Bermuda-weg 26, Scottburgh-Suid, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5809f5d02e30a7dba69fee65b17b6e46cb6d5dc2e697b693d0d9952f79799d96f5c376663da1813aaa20de9369af30552de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 31 Mtunzi Park 26 Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.300614650245 30.748418194739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang