On the Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtunzi Park 31, Bermuda-weg 26, Scottburgh-Suid, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
On the Beach bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-dorpshuis wat met 'n strandtema versier is. Die dorpshuis is in die gewilde vakansiekompleks Mtunzini Park wat reg op die strand in Scottburgh-Suid geleë is.
Die dorpshuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n tweede yskas in die motorhuis. Die oopplan-sitarea het skuifdeure wat op die onderdakstoep met stoepmeubels, 'n privaat braai en 'n privaat tuin oopmaak.
Daar is ook 'n slim-TV met DStv, Netflix en Showmax en optiesevesel-internet is beskikbaar. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die dorpshuis het 'n ingeslote binnehof, 'n elektriese motorhuis en parkeerplek vir nog 'n voertuig.
Daar is 'n paadjie na die onderkant van die tuin en dan is dit 'n entjie se stap na die strand. Dis 'n lekker stil strand met rotspoele en visvanggeleenthede.
Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area en daar is ook 'n gemeenskaplike wassery.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mtunzi Park 31, Bermuda-weg 26, Scottburgh-Suid, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink On the Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtunzi Park 31, Bermuda-weg 26, Scottburgh-Suid, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang