Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bend

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir On the Bend
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Arthur M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Fabulous.

The owner was very nice, spontaneous, and friendly.

On the Bend se terugvoer

Morning Arthur,

Thank you for your kind words.

Cheers,
Les

On the Bend
Elna V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Uitstekende!

On the bend is 'n pragtige, netjiese selfsorg eenheid in 'n rustige deel van Langebaan. Ons het altyd baie veilig gevoel. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was so mooi versier en ons het al die ekstra bederfies geniet, bv: koffie, melk, beskuitjies. Die kuiertjie was net te kort. Ons sal beslis weer teruggaan en sal dit ook vir ander aanbeveel .

On the Bend se terugvoer

Hi Elna,

Thank you for the great review.

Groete, Les

On the Bend
Siyabulela D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabulela D

I had a great weekend and the owner is very sweet.

I enjoyed my stay and will visit soon.

On the Bend se terugvoer

Hi Siyabulela,

Thank you for the kind words and I look forward to your next visit.

Cheers,
Les

On the Bend
Izabel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel L

Baie netjies.

Baie netjiese woonstel en goeie ligging.

On the Bend se terugvoer

Good morning, Izabel,

Thank you for your great review.

Groete,
Les

On the Bend
Marna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

Alles wat jy nodig het is daar - baie noukeurig beplan.

Sal enige tyd weer teruggaan.

On the Bend se terugvoer

Good morning Marna,

Thank you for your positive review. It is appreciated.

Groete,
Les

On the Bend
Amy-lee M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy-lee M

Tranquil, pleasant stay.

Lovely place, very quiet and safe neighbourhood. The place was clean and presentable on arrival. Our stay was highlighted by the personal touches presented by the owners. On the Bend accommodated all our needs for the weekend's stay. Thank you so much!

On the Bend se terugvoer

Morning Amy,

Thank you for the great review.

Have a great weekend.

Les

On the Bend
Paul & Lorraine A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Lorraine A

Extremely nice wonderful for a getaway.

We are very, very happy with our stay at On the Bend. Our hosts were extremely friendly and helpful. We will definitely go there again in the near future. Special thanks to Mr Les and his wife Amanda for letting us feel so at home.

On the Bend se terugvoer

Good morning Paul and Lorraine,

Thank you for the great review. See you again sometime in the future.

Kind Regards,
Les

On the Bend
Carol D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Stunning and peaceful.

On the Bend met all our expectations. A stunning little place in Langebaan close enough to anything. Clean, modern with everything you need for an overnight stay or longer. Thank you, we shall definitely stay there again and recommend it to friends and family.

On the Bend se terugvoer

Good morning Carol,

Thank you for the great review. Hope to see you again one day.

Les

On the Bend
Leon R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Awesome spot, can highly recommend.

Great apartment in a quiet road, perfect for a weekend getaway out of the city. The host was great and the facilities catered to all our needs.

On the Bend se terugvoer

Good afternoon Leon,

Thank you for the great review.

Regards,
Les

On the Bend
Catherine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H

N baie aangename, sorgvolle gasheer. Alles wat nodig gehad het was daar. Welldone.

Baie dankie vir die lekker verblyf.

On the Bend se terugvoer

Good afternoon Catherine, thank you for the great review. Les

On the Bend
Marina H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Onbeskryflik lekker!

Dit was die tweede keer verblyf daar. Beslis maar beslis weer. Van die bestes waar ons al was voorheen in Langebaan. Sal beslis aanbeveel met 'n goeie gemoed. Hier is beslis wat jy sien, wat jy kry. Nie soos baie ander verdraaide voorstellings.

On the Bend se terugvoer

Dankie Marina, en 'n lekker 2024 vir jou en Johan. Groete, Les

On the Bend
Zain A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zain A

Very very nice.

On the bend is awesome, peaceful, quiet, safe and a definite place to stay.

On the Bend se terugvoer

Morning Zain,

Thank you for the positive review. Wishing you a great festive season.

Les

On the Bend
Glendaleen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glendaleen S

Awesome stay.

Lekker gebly, sal weer daar gaan oorbly, awesome host. Very caring and friendly.

On the Bend se terugvoer

Good morning Glendaleen, thank you for the great review.
Kind regards,
Les

On the Bend
Brian Patrick C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian Patrick C

Absolutely perfect!

The host was very friendly and helpful. The accommodation had everything one could possibly need in a stunning location.

On the Bend se terugvoer

Hello Brian

Thank you for the great review, really appreciate it.

Playing Hermanus, Gansbaai and Bredasdorp in two weeks time.

Cheers,
Led

On the Bend
Emil B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B

Netjies, goed geleë, gerieflik. Ons het Les nie ontmoet nie, maar hy was via WhatsApp 'n baie hulpvaardige gasheer.

Plus: Goeie ligging en fasiliteite, volle DStv-diens, goeie hoë-spoed WiFi. Minus: die beddegoed en duvet het aandag nodig. Sal weer daar bly.

Gideon B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Die plek was puik. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Die plekkie was baie ruim en netjies. Ons het als gehad wat ons nodig het en die braai-area was 'n bonus.

On the Bend se terugvoer

Hello Jackie,

Thank you for the great review.

Greetings, Les

On the Bend
Dawn D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn D

Baie netjies en veilig.

Ek het dit baie geniet. Dis veilig, skoon en baie netjies.

On the Bend se terugvoer

Hello Dawn,

Thank you for the excellent review.

Kind regards,
Les

On the Bend
Gerda L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda L

Wonderlik.

Ons sal beslis weer gaan, net as hulle warm water het. Daar was geen warm water gewees om te stort nie. Dit was wel loadshedding. Maar hulle sit dit af soos volg: 6:00 - 10:00 in die oggend. 16:30 - 20:30pm saans. 8 ure is die warm water af. Loadshedding is 2 ure af op 'n slag. As dit aan was tot 10:00 kan ek verstaan daar sou warm water gewees het. Verder het ons baie baie lekker gebly en gekuier. 2 items: 1 glas wat 'n krakie in het. Toe ons rooiwyn wou drink, het my skoonseun gesê om vir my 'n ander glas te kry want my ene het 'n kraak in. Een van die stoele wat buite staan het ons gebruik om binne te sit. Dit is naby aan gebreek. Niemand kon daarop sit nie. Ek wil nie vir iets blameer word wat ons nie aan skuldig is nie. Verder het ons geen klagtes nie! Sal weer wil gaan later in die jaar, maar dan moet die water net af wees wanneer dit loadshedding is. Baie dankie - dink ons het 'n goeie keuse gemaak.

On the Bend se terugvoer

Hello Gerda,

I am in Cape Town at the moment but will get the electrician in tomorrow as there could be an issue with my geyserwise timer as this is the first time that this has been an issue. Apologies for the inconvenience caused. Not to worry about the glass.

Greetings,
Les

On the Bend
Nicola B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Comfortable stay.

My partner and I had a lovely and comfortable stay. The location is perfect to access all amenities around. We had some issues with Wi-Fi, but it didn't bother us.

On the Bend se terugvoer

Morning Nicola,

Thank you for your positive review. We are going to change our network provider this week to sort out the erratic connection issues.

Please be frank with me on why the a low rating for cleanliness. I want to sort it out for future visitors.

Have a great weekend.

Les

On the Bend
Wessel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Ons het as deel van 'n 3 week toer, 4 nagte by On the Bend op Langebaan geslaap.

On the Bend was 'n heerlike verrassing. Die gehalte, netheid en gerief was vêr bo die prys wat ons betaal het. Die klein kombuisie is goed toegerus met goeie breekware, met 'n klein oondjie en elektriese braaipan vir ook, of jy kan op jou eie privaat toe stoep braai. Bed en linne was baie goed, en die badkamer is heerlik ruim met 'n instap stort en lekker groot blad vir die wasbak - ons kon uitpak! Ons sal hulle beslis weer gebruik. Eienaars was ook uiters vriendelik en behulpsaam met inligting rakende die dorp.

Marlene B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Rustig!!

Baie mooi en netjiese plek. Het aan al ons behoeftes en meer voldoen. Vanessa en ouers baie vriendelike mense. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

Leon S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Was baie salig en rustig.

Die binne braai is beslis 'n wenner veral as jy hou van 'n vuurtjie en 'n glas wyn. Die host, Vanessa is 'n amazing persoon en doen regtig baie moeite.

Craig K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig K

Beautiful accommodation in a quiet area.

The house was beautiful and cosy, and the area is safe and quiet. Management is very friendly, helpful, and pays attention to detail. Can definitely recommend On the Bend.

Gerhard P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Baie rustig.

Vanessa en ouers was baie vriendelik en opreg. Was baie behulpsaam en altyd navraag kom doen of ons ok was. Ons het dit baie van hul waardeer. Sal regtig my vriende On the Bend aanbeveel. Baie dankie Vanessa.

Andrew G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G

Fenominaal. Het lekker gekuier in 'n rustige omgewing.

On the Bend het ons verwagtinge oortref. Baie netjiese blyplek. Dus sover die beste akkommodasie in Langebaan wat ons kan bekostig in daardie prysklas. Die gasvrou Vanessa het ons baie welkom laat voel en het haar baie goed van haar taak gekwyt 10/10 Vanessa. Sal On the bend hoogs aanbeveel aan enige persoon vir 'n rustige vakansie. Daar was niks waaroor ek kon gekla het nie. Weereens baie dankie.

Seugnet Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet Z

Salig!

Die gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies en aansienlik ruimer was wat ek gedink het. Die blomme op die bed en handdoeke was spesiaal, asook die sjokolade, koffie en melk wat voorsien is. Sal vir seker weer van On the Bend gebruik maak.

Tracey M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Absolutely beautiful setup. Everything I needed for my short trip.

A very friendly host. Beautiful accommodation. Everything was there that I needed for my short trip. Great bed and a lot of thought put into it e.g. 1 soft pillow and one firm pillow.

Candice M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Beautifully designed.

We had an amazing stay at On the Bend. The place was spotless, with everything we needed for our stay. Vanessa was great. We will definitely be back.

Kobus U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Wat 'n heerlike oase.

Heerlike rustige plekkie met alles wat jou hart begeer by 'n gastehuis. Ek kan On The Bend met 'n geruste hart aanbeveel.

Marina H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Fantamagories!

Absolute waarde vir geld. Stil en rustige area. Uiters modern en skoon. Beslis een van die beste wegbreek akkommodasie vir 2 persone.

Marlize R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Ongelooflik mooi, luuks, net perfek!

Ons verblyf was out of this world, die eienaar was heeltyd met ons in kontak en sekergemaak ons het alles wat ons nodig het. Die plekkie is vreeslik luuks en het al my verwagtinge oortref.

Roy H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H

Baie gerieflike, netjiese eenheid.

Eenheid ruim en netjies. Niks te kort nie. Veilige, skoon area. Vanessa vriendelik en baie behulpsaam.

Ian M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Very nice lovely place.

Would go there again.

Christa P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer dit besoek.

Die ligging is goed. Die woonstel was baie netjies. Ons het niks gehad om oor te kla nie. Ons sou graag wou hê dat die eienaar/verhuurder ten minste ons welkom sal heet. Ons het hulle omtrent nooit met 'n oog gesien nie.

Adri S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Rustig, mooi uitsigte, die spasie in eenheid is goed benut en beslis waarde vir jou geld.

Lekke rustige wegbreek, jy weet nie eers die eienaars is op dieselfde perseel nie, jy is totaal privaat. Sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir paartjie wat net wil wegkom van die gejaag van die stad. Ons het regtig lekke gebly.

Kelly S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

I really enjoyed my stay, it was so clean and relaxing!

It's so private as well.

Lezanda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanda B

Ideale blyplek vir 2. Bekostigbaar, skoon, netjies, oulike braaistoep, waarde vir geld, vriendelike host. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Die host is baie behulpsaam en vriendelik. Mens sien die lagoon vanaf die stoep en ’n gedeelte daarvan uit die kamer. Die eenheid het alles wat jy nodig vir self catering. Daar is ook DStv, WiFi, genoeg spasie. Skoon en netjies en vir seker waarde vir geld. Sal On The Bend vir enigiemand aanbeveel.

Francisca M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca M

Fantasties.

’n Goeie keuse vir n wegbreek met my geliefde. Veiligheid, netheid en privaat, is tops. Alles wat jy nodig het is vir jou daar.

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriesingel 28, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab41fecd8ffb45c6fa30396da56cc8d830655ac8aa80499e88fdc16c89dea7cbea022a75891c38a14a668b90f7af7708075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 28 Sporrie Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.104503 18.042921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang