Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Deck

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abigail A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesome accommodation. It was relaxing with spectacular views. Calming, 200 metres away from the beach. Clean. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerien C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste see-uitsig en rustige omgewing. Pragtige uitsig oor die see waar jy die branders heeltyd kan hoor. Wonderlik!. Ons het lekker buite gebraai en gekuier. Die kinders het die see en rotse geniet en my man en seun het lekker visgevang. Huis is ruim en het baie spasie, ook vir 'n groter gesin. Baie goed ingerig met alles wat nodig is en meer. Daar is ook selfs DStv en 'n skottegoedwasser. Die wasbak en kraan in die hoofkombuis kort bietjie aandag, aangesien die kraan vreeslik raas en mens sukkel om die water reg warm te kry vir was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezaa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was 'n pragtige uitsig. Stap afstand van die strand. Baie skulpe. Lekker vis daar gevang. Baie lekker gebly. Pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiree C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

A place to recharge. We were a group of friends with 2 children under 10. The setting and view of the beach from the house are great. A short walk literally takes you to the beach. The entertainment area is where we spent most of our time. This was really comfortable with comfy chairs and also an eating area. Few places allow you to let the children run around with minimal supervision. This is the ideal place for people looking to 'put their feet up', relax and recharge. Hosts were most accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf Schafli-weg, Swansea Plaas, 7,8 km vanaf Queensberry-baai, 5200, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5fe0b0a6d1cce970f90944669abbe5c3b54241de707dd54d9dc5ba9933260ea90ea6bb31c022c82e46e0d4238c9eec1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3 km from Schafli Road Farm Swansea 5200 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.898802812484 28.081202626264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang