Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Estuary Knysna

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Marcy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Exceptionally friendly staff. Great omelette for breakfast. Would happily stay again. The staff were so friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette E
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Kamer problematies maar personeel fantasties! Die kamer het probleme gehad, plûgs het nie gewerk na loadshedding nie, die lugversorger was nie effektief nie, en ons het nie toiletpapier gekry nie. Die "blind" het afgeval as die wind waai. Die toilet het nie altyd gespoel nie, maar die personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle het die probleme met die kamer reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Aya S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Home away from home. The hosts were very helpful and warm. Accommodated my husband and my daughter's dietary needs. Even set up our family New Year's Eve dinner. Would definitely recommend to a friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
On the Estuary Knysna
Dear Aya. Thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure for us to meet you and your beautiful family and to be of service. You will always be welcome to stay at On The Estuary and we hope to see you again soon. God bless you. Kindest regards. OTE Team

Elmarie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Vriendelike diens, pragtige, ruim kamers. Christopher en sy personeel is vriendelik en behulpsaam, die kamers is pragtig, ruim, skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welda T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Mooi skoon en baie gerieflik. Baie gasvry en heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2019

Goed geleë. Baie netjies en skoon. Teen die prys verwag mens darem 'n ontbyt! Vriendelike ontvangs, goeie aanbevelings gemaak oor restaurante.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marieta R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Perfek! Vriendelike mense en almal baie behulpsaam. Ontbyt uit die boeke. Swembaddens heerlik. Baie naby lekker eetplekke. Sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Ontspannend en gerieflik. My verwagting heeltemal oorskry. Die kamers is modern toegerus en netjies. Personeel was altyd vriendelik en behulpsaam. Rerig gehelp oor al met wat hulle kon. Reëls word goed toegepas om te sorg dat ander gaste nie gehinder of gepla word nie. Sal vir seker weer gebruik maak van OTE en hoop om volgende keer weer gebruik te maak van julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Knysna Marathon en Oesterfees. Ons het baie lekker hier gebly. Luukse kamer met als wat jy nodig het. Baie goeie diens en uitstekende kos word bedien. Ons moes vroeg uitgaan en kon nie ontbyt eet nie en hulle het toe vir ons 'n middagete aangebied om dit te vervang. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61cc38af45544b5f09111df7dc6f79a022cebb87e79c34dfc3c3b2b00eb904f69a2c58d1a9f96007e11b513314ecab145008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 149 & 150 Old Cape Road Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.036338 23.026446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang