On the Ocean
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Steve B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Het lekker gebly en sal beslis hulle weer besoek.
Ruth M - Jan 2024
Algehele gradering
Great one.
Jelliot H - Okt 2023
Algehele gradering
Welcoming hosts and lovely sea views.
On the Ocean se terugvoer
Thank you so much! Greatly appreciated!
Riaan F - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Chandra P - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent stay. Value for money.
Confidence W - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing!
On the Ocean se terugvoer
Much appreciated!!!
Looking forward to your best visit !!
Colleen B - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Farida B - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation with breathtaking views.
Govindsamy G - Des 2023
Algehele gradering
Great people, great stay!
Lydia R - Jul 2023
Algehele gradering
If peace, serenity, friendliness is what you need, then this place is just that and more.
Ntombizodwa M M - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
John S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan. Fantastiese uitsig. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Steph V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig met wonderlike uitsig.
Bjorn G - Aug 2022
Algehele gradering
Just perfect.
Louise F - Jul 2022
Algehele gradering
The best.
Marietjie A - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike mense.
Morne V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon plek, pragtige uitsig.
Sealand Salt Marketing (pty) Ltd B - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation is clean and service friendly. Ideal for a place to sleep over.
Leana S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Stuart H - Okt 2021
Algehele gradering
Very private and relaxing. Very clean and organised.
On the Ocean se terugvoer
Thank you!
Greatly appreciated.
Celia and Andre
Kutume Tshepo L - Okt 2021
Algehele gradering
Very refreshing, close view to the sea.
Lees meerJackie C - Nov 2020
Algehele gradering
Very relaxed atmosphere.
Kholofelo N - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Jongithemba H - Des 2019
Algehele gradering
Very friendly and helpful host. Beautiful view - it's on the ocean indeed. I look forward to my next visit.
On the Ocean se terugvoer
Thank you soon much, we appreciate it. We are looking forward to your next visit.
Warmest regards,
Cecelia and Andre.
Tebogo L - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful view of the ocean.
Ida M - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met vriendelike en behulpsame gasheer.
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie, waardeer dit!
Cecelia en Andre
Darron J - Aug 2019
Algehele gradering
A relaxing setting with quiet and romantic attributes.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ontspanne ligging met rustige en romantiese eienskappe.
On The Ocean is een van die min plekke waar ek gebly het wat alles het wat jy nodig het vir 'n ontspanne en romantiese atmosfeer, met 'n pragtige see-uitsig. Wat die akkommodasie nog beter maak, is dat die gasheer baie tegemoetkomend is en ons verblyf werklik aangenaam en aangenaam gemaak het. Ek sal beslis weer hier vakansie hou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
On the Ocean se terugvoer
Thank you Darron and family!!
Appreciated
Andre and Cecelia
Silvia N - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi geleë, fantastiese omgewing.
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie.
Marie-mari M - Apr 2019
Algehele gradering
Puik! Onverbeterlik! Uitstekend!
Johannes H C L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en bedagsame gasheer en gasvrou.
Wanneburg J - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, en baie rustig.
Anna-marie J - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die kliëntediens was uitstekend.
Nonkoliso M - Nov 2019
Algehele gradering
On the Ocean is a very beautiful place.
On the Ocean se terugvoer
Thank you Nonkoliso,
Appreciated!! You 3 were fantastic guests too!
Warmest regards Cecelia
Lebogang M - Jul 2019
Algehele gradering
The best place by far.
Kevin Daniel V - Jun 2019
Algehele gradering
Nice and quiet self-catering unit with friendly owners on-site.
On the Ocean se terugvoer
Thank you!
Appreciated!
George R - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor die see.
Selmi E - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Nicholas G - Des 2018
Algehele gradering
Was uitstekend met genotvolle tariewe.
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie.
Met groot waardering.
Andre en Celia
Emmanuel M - Des 2018
Algehele gradering
What a lovely apartment.
Jacky O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en so mooi.
On the Ocean se terugvoer
Báie dankie.
Met waardering.
André en Celia
Funekile K - Okt 2018
Algehele gradering
On The Ocean its simply the best.
Elrina O - Okt 2018
Algehele gradering
Puik, gasvry en 'n weer-terugkeer-plekkie!
Lees meerOn the Ocean se terugvoer
Báie dankie.
Met groot waardering.
Ek is bly julle het dit geniet.
André en Celia
Mimi S - Sep 2018
Algehele gradering
Exquisite. Top class apartment.
Davryn B - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing stay.
On the Ocean se terugvoer
Thank you so much.
Greatly appreciated.
Hope to see you soon.
Kind regards,
Cecelia
Belinda F - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasies.
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie Belinda.
Waardeer dit regtig baie.
Cecelia en Andre
Clarissa L - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, pragtige uitsig, sal On the Ocean beslis aanbeveel.
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie Clarissa,
Julle is 'n wonderlike paartjie. Baie bly ons kon julle ontmoet.
Cecelia en Andre
Warren D - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Wat 'n heerlike ervaring, so baie ruimte, skoon, vriendelike personeel en 'n ongelooflike see-uitsig. Gesinsvriendelik en sal beslis aanbeveel vir 'n prettige tydjie by On the Ocean!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ezette B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was ‘n heerlike wegbreek!
On the Ocean se terugvoer
Baie dankie,
Dit is baie goed om te weet julle het die see wegbreek by On the Ocean so geniet!
Lekker aand vir julle
Celia en André
Claudine V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende keuse as jy hou van gerief en goeie smaak!
Leon B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie ruim, skoon en netjies met 'n fantastiese see-uitsig!
Lyanne S - Des 2018
Algehele gradering
Lovely, clean and neat large unit. Within walking distance of the sea.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang