On the Ridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twenty Second-straat 3, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
On the Ridge is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Shelley Point Golf Estate in St. Helenabaai, Wes-Kaap, geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n groep vriende wat van die stadsgeraas wil ontsnap.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, TV, 'n plafonwaaier en toegang tot 2 onderdakstoeppe. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en braaigeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en verskeie staproetes op die landgoed. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Twenty Second-straat 3, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Ridge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twenty Second-straat 3, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap