Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bianca V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Luuks en ruim, tog huislik. Pragtige uitsig en rustig! Die huis is luuks, maar tog huislik en gesellig. Baie ruim, gerieflik en skoon. Die huis het 'n heerlike kuierarea binne en buite. Die slaapkamers, elkeen met hul eie badkamers, gee almal hulle privaatheid. Die huis en kombuis is uitstekend toegerus, ons het niks kortgekom nie. Die verblyf het ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Dankie Bianca. Lekker om gaste soos julle te hê. Altyd welkom

Sarah J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Place of breathing. The beautiful house is exactly like the photographs, our hosts were a delight to deal with, responding instantly to the few questions we had. Grace said "Grotto is my place of breathing” and I have to agree with her. Our favourite times were enjoying a few beers on the patio and watching the sunsets. There is alternative power so we didn't notice load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Thank you, Sarah! It was a pleasure hosting you! Thanks for leaving the house spotless.

Anton T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beautiful house. Superb location. We'll be back! Relaxing and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Thanks, Anton. Always welcome

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Therese S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Stunning uitsig. So ontspanne verblyf. Ongelooflike ligging! So lekker gebly. Kon die kinders in die poel sien speel van die huis se stoep. Sunsets soos uit 'n prentjieboek. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Bly julle het lekker gekuier. Sien uit om julle weer te sien.

Judy B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beste uitsig in heerlike gerieflike huis! Pragtige plek om uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Dankie Judy. Hoop om julle weer te sien.

Gary G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Luxurious house with fantastic location. Great house beautifully decorated right on the sea with fantastic sunset views. This house has by far the best location in Grotto. If you are looking for a low key relaxing holiday, this is the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
What a pleasure it was hosting Gary and the family. They left the house spotless. Thank you so much for respecting “On the rocks”. You will always be welcome.

Corrie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantastiese ligging en verblyf. Huis op see met alles wat jy nodig het vir 'n lekker luilekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
On the Rocks
Corrie en vriende is die tipe gaste wat ons altyd weer sal verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d48785df7b73945cb5c7cb749b671b6aa6ffc828f3ceb082976c412282973b1765cd14833fe1c8df4e7e8efabfedc1f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 185 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.505615557329 18.315573145591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang