On the Rocks
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
On the Rocks is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Grottobaai met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir nie meer as 8 persone.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea wat na die onderdakstoep lei. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Hierdie kamers is op die grondverdieping. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Een van hierdie slaapkamers het 'n balkon wat na die see front en die ander een het 'n sitarea by die vensters met 'n uitsig oor die see. Al die slaapkamers het see-uitsigte.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. Gaste het toegang tot DStv en Netflix en die huis spog met 'n kantoor en 'n klein biblioteek met 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en die see, asook 'n Weber-braai. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet onder ouertoesig wees. Die dek het 'n tafel met stoele en sonstoele.
Grottobaai word deur fynbos omring en is die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe en 'n rits stap-, voetslaan- en fietsroetes. Grottobaai is met sekuriteitskameras toegerus en het ook wagte vir ekstra gemoedsrus. Daar is ook lieflike strande, ideaal vir kinders, met plek vir visvang en kajakvaar.
Daar is heelwat wyn- en olyfplase in die omgewing en wildritte word op sekere plase aangebied. Die eenheid is naby Grotto-baai en die dorpie van Darling wat spog met 'n museum en 'n bierbrouery. Melkbosstrand en Yzerfontein vir kruideniersware is ook nabygeleë. Sekere supermarkte lewer tot 2 keer 'n week in Grotto-baai af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang