Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On the Rocks is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Grottobaai met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir 8 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea wat na die onderdakstoep lei. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Hierdie kamers is op die grondverdieping. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Een van hierdie slaapkamers het 'n balkon wat na die see front en die ander een het 'n sitarea by die vensters met 'n uitsig oor die see. Al die slaapkamers het see-uitsigte.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. Gaste het toegang tot DStv en Netflix en die huis spog met 'n kantoor en 'n klein Biblioteek met n tv waar jy net rustig kan ontpan.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en die see, asook 'n Weber-braai. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet onder ouertoesig wees. Die dek het 'n tafel met stoele en sonstoele.

Grottobaai word deur fynbos omring en is die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe en 'n rits stap-, voetslaan- en fietsroetes. Grottobaai is met sekuriteitskameras toegerus en het ook wagte vir ekstra gemoedsrus. Daar is ook lieflike strande, ideaal vir kinders, met plek vir visvang en kajakvaar.
Daars heelwat wyn , en olyfplase.
Wildritte word aangebied op sekere plase .Grotto is naby Darling, met 'n museum en 'n bierbrouery, asook Melkbosstrand en Yzerfontein vir kruideniersware.
Sekere supermarke lewer tot 2 keer n week in Grotto af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bianca V
Saam met vriende
5.0
Luuks en ruim, tog huislik. Pragtige uitsig en rustig! Die huis is luuks, maar tog huislik en gesellig. Baie ruim, gerieflik en skoon. Die huis het 'n...
Sien meer
Feb 2024
Sarah J
Gesin met tieners
5.0
Place of breathing. The beautiful house is exactly like the photographs, our hosts were a delight to deal with, responding instantly to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Anton T
Gesin met tieners
5.0
Beautiful house. Superb location. We'll be back! Relaxing and peaceful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Therese S
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning uitsig. So ontspanne verblyf. Ongelooflike ligging! So lekker gebly. Kon die kinders in die poel sien speel van die huis se stoep. Sunsets so...
Sien meer
Des 2023
Judy B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig in heerlike gerieflike huis! Pragtige plek om uit te rus.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5dbaa1f8cc1c7ad7f2faa15d9eaa3fed707d6e8cbba70fc467d9428fc3808ae0f322fbca22b73ed9cc34a2568e549f905b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 185 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.505615557329 18.315573145591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang