Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On-the-Rocks

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir On-the-Rocks
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cindy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Fish Hoek is a stunning part of CT and On-the-Rocks offers outstanding accommodation.

The unit is spacious, comfortable and exceptionally clean, and offers a view to die for. The proximity to the beach and restaurants is great. We loved staying here and will most certainly be back.

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you, Cindy. We love it when our guests are happy and appreciate the beauty of Fish Hoek as well as the interesting view of the sea below.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Melanie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Incredible! The view is stunning.

Most memorable holiday!

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you so much. We are so happy that you enjoyed what we and Fish Hoek have to offer.

On-the-Rocks
Gary Malcom C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary Malcom C

Peaceful.

Perfect place to explore the peninsular from.

Annemarie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Wonderful spot! A visit worth repeating soon!

A well equipped, neat and cozy unit for two in a great location!

Cornelia S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Prentjiemooi uitsig oor see en berge.

Lorraine wonderlike gasvrou, voel sommer tuis met aankoms. Gee die beste leiding en inligting oor besienswaardige plekke in en rondom Vishoek. Baie lekker gebly.

Antonino P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P

Rustigheid.

Baie lekker plekkie met die see-uitsig en stilte.

Dirk H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

What an awesome stay.

What a beautiful place to stay - perfect in every sense. With an absolutely spectacular view - one could be forgiven for thinking at times that it is a lakeside cottage. This is actually the kind of place we don't want to tell anyone about - simply because if we do, we will probably never be able to get a reservation there again. The most friendly, helpful and considerate owners - we would like to go there again and again. See you soon.

On-the-Rocks se terugvoer

It was wonderful to have met you both and we look forward to seeing you again.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Richard S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Dit was nou lekker gewees.

Waarde vir geld en baie goeie ligging. Sal beslis weer terugkeer en by On-the-Rocks oorbly.

Vaughan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan V

Baie lekker plek, en bekostigbaar.

Mooi uitsig.

Gerhard V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Wonderlike plekkie. Net reg vir 2 persone.

Perfekte ligging om die Suidelike Skiereiland gedeeltes te verken, en om net te chill, want dit is by die see met die wonderlikste uitsig. Jy sien hoe die locals hulle omgewing geniet en lekker kuier saam met hulle vriende.

Shanice F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice F

Just what we needed. We immediately fell in love with the place.

Everything was so neat and we had short of nothing. Although we had bad weather, the view was still spectacular and we did not feel like we missed out on exploring the beach at all. My hat off to On-The-Rocks, really idyllic place, great for relaxation. I can't emphasize on the spotlessness of the place enough. Really amazing weekend away for us, wish we had stayed longer though. The place stole my heart.

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you and thank you for leaving the unit in impeccable condition.
We hope to see you both again.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Santie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Heerlike rusplek met fantastiese uitsig!

Baie dankie vir die fantastiese paar dae wat ek by On the Rocks kon spandeer. Die uitsig van die balkon was beslis die hoogtepunt. Lorraine het baie moeite gedoen om my te laat welkom voel, van melk in die yskas en suurlemoene uit die tuin, tot lekker bederfies in 'n glasbakkie en heerlike stortjel in die badkamer. Die boekrak bied 'n verskeidenheid van leesstof so mens sal beslis nie verveeld raak nie. Die koninggrootte bed en lekker sagte kombersies was ook ekstra spesiaal. Baie dankie vir alles!

On-the-Rocks se terugvoer

What a lovely review. Thank you so much. We hope that you will visit us again.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Linda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Fantasties.

Baie goeie ligging. Diens uitstekend.

Chris L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Fantasties uitsig en woonstel is ideal vir twee mense.

Met ons aankoms by On-the-Rocks het ons dadelik verlief geraak op die woonstel en die pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Die woonstel was volledig toegerus. Daar was self handdoeke en sambrele vir strand gebruik.

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you Chris. It was a pleasure to have you both here.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Hendrik C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Die uitsig is so mooi! Alhoewel die trein reg voor jou plekkie verbyry, pla dit mens glad nie. Die plekkie is groot genoeg vir 2 mense.

Baie skoon en netjies! Uitsig is fantasties! Ons sal vir seker weer gaan!

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you, Yolandi.
We hope to see you both again.
Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Sonet C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet C

Wou nie huis toe kom nie. Dit sê baie.

Lorraine is awesome, baie dierbaar en hulpvaardig. Baie privaat en stil. Voel prys is bietjie hoog aangesien die plekkie nie elke dag skoongemaak word nie en ook omdat daar nie 'n stoof is nie. As jy wil vakansie hou soos wat ons gedoen het werk dit goed aangesien ons min by die plekkie was. Ek dink net as ander gaan met die idee om hele dag daar te bly en nie baie gaan rondloop en uiteet nie gaan dit bietjie lol met die hotplate wat daar is en klein yskassie wat mens nie baie vleis kan bêre nie.

On-the-Rocks se terugvoer

Thank you, Sonet. We are pleased you enjoyed your stay. We advertise that we only service weekly. This is because we like to give our guests complete privacy to come and go and get up when they want without being disturbed by staff. Extra freezer space is available in the garage if required.

Warm regards,
Lorraine.

On-the-Rocks
Dewald B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Awesome.

Dit baie geniet in Vishoek en sal weer gaan.

Jessica V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica V

Fantastiese ligging, netjies.

Die mense is ongelooflik vriendelik, plekkie is netjies. Behalwe vir die weer wat ons bietjie onkant gevang het, was ons 2 dae daar regtig heerlik!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Bay, Simonstadweg 37, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZGZiMDUyLTUzOWItNGVmYy1iOTdmLTE3ZmJjZWE4NzY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Dolphin Bay 37 Simon's Town Road 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.143546024864 18.435645159334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang