Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On-the-Rocks

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Bay, Simonstadweg 37, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On-the-Rocks is 'n moderne selfsorgwoonstel op die kuslyn van Vishoek, Kaapstad. Die eenheid is langs die Jager Walk geleë, 'n rolstoelvriendelike voetpad langs die kus. Clovelly Gholfklub, Scratch Patch Mineral World, Valsbaaikusstrande, Silvermine Natuurreservaat, Boulders Penguin Colony en Kaappunt is almal naby.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n privaat dek. Die eenheid beskik ook oor 'n sitarea/kombuisie en 'n ontbytbalkon. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n induksie-kookplaat. Bykomende geriewe sluit 'n TV, satelliet-TV met alle kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 motor (maksimum lengte 5m) in.

Doendinge in die area sluit swem, gholf, voetslaan, voëlkyk, seekajak en branderplankry in. Vishoek het ook verskeie restaurante waar gaste vars seekos kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dolphin Bay, Simonstadweg 37, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink On-the-Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Bay, Simonstadweg 37, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZGZiMDUyLTUzOWItNGVmYy1iOTdmLTE3ZmJjZWE4NzY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Dolphin Bay 37 Simon's Town Road 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.143546024864 18.435645159334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang