Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Meer ontspannende verblyf kan jy nie kry nie. Die verblyf met awesome uitsig kan nie in woorde omskryf word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Pieter, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom! Alle voorspoed vir die res van die jaar!

Monique N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, mooi en ontspannend. Dit was baie lekker en die perfekte plek. Baie netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Monique, Baie dankie vir die terugvoer en die goeie resensie. Ek hoop ons sien julle gou weer! Groete en voorspoed vir die res van die jaar, Albe

Ethel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We were warmly welcomed by great hosts, everything was perfect. Fabulous accommodation with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Baie dankie vir julle kuier en die goeie terugvoer, Ethel. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer! Groete en voorspoed vir die res van die jaar, Albe.

Alta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Om so naby die see te wees was 'n pluspunt. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Alta, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer julle besoek en hoop ons sien julle gou weer! Voorspoed vir die res van die jaar! (Xx)

Deborah M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very happy. Great location and very comfortable. Our family had a great time. 9.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albe
On the Rocks 2
Hi Deborah, Thanks for the feedback. Our property is not really suitable for a 'one-night stay' and I hope you will stay longer next time! Enjoy the year and all the best, Albe

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Alles was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Francois, Baie dankie vir die terugvoer! Ek hoop ons sien julle gou weer. Groete Albe

Dries E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Kort wegbreek met gade en familie. Een van die beste plekke waarin ons nog gebly het. Die eenheid was kraakvars skoon en netjies en is toegerus met elke denkbare item wat 'n mens kan nodig hê op 'n vakansie. Dit is geleë in 'n veilige, stil kompleks so naby aan die see as wat 'n mens kan kom. Daar is 'n slim TV met alles wat mens nodig het - kon die Bokke se oorwinning kyk met die see-geluide in die agtergrond. Ons kan On the Rocks 2 met vrymoedigheid aanbeveel as jy 'n stil, rustige tyd reg langs die see wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Dries, baie dankie vir die goeie terugvoer en baie dankie ook vir julle besoek! Ek hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die res van die jaar! Albe

Tania B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Sal enige tyd in die toekoms weer daar gaan vakansie hou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Beste Tania, Baie dankie vir die terugvoer en die sterre! Waardeer baie! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer! Groete Albe

Caroline S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Spectacular and breathtaking views. Stay was awesome. I would like however some intervention to be made to assist in loadshedding, maybe an inverter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Hi Caroline, thanks for the positive feedback and the suggestion. We are currently looking into a solution. I hope we will welcome you back soon.

Liza H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pragtig, rustig. Die uitsig is besonders. Die huis is groot, gerieflik en het alles wat mens nodig het. Dis veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albe
On the Rocks 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liza. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer. Alle voorspoed vir die res van die jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e5de9463cbf2585b8f218f1b1d397cfdc13e678e1916630bd65dc9050ee597f0355d12ff307198d67a68cab9d392eebb3fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179964188409 22.151856208328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang