On the Rocks 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Albe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter E - Sep 2024
Algehele gradering
Meer ontspannende verblyf kan jy nie kry nie.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!
Alle voorspoed vir die res van die jaar!
Monique N - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en ontspannend.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Monique,
Baie dankie vir die terugvoer en die goeie resensie.
Ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete en voorspoed vir die res van die jaar,
Albe
Ethel V - Mei 2024
Algehele gradering
We were warmly welcomed by great hosts, everything was perfect.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en die goeie terugvoer, Ethel. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer! Groete en voorspoed vir die res van die jaar, Albe.
Alta B - Apr 2024
Algehele gradering
Om so naby die see te wees was 'n pluspunt.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Alta, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer julle besoek en hoop ons sien julle gou weer! Voorspoed vir die res van die jaar! (Xx)
Deborah M - Jan 2024
Algehele gradering
Very happy.
On the Rocks 2 se terugvoer
Hi Deborah,
Thanks for the feedback.
Our property is not really suitable for a 'one-night stay' and I hope you will stay longer next time!
Enjoy the year and all the best,
Albe
Francois J - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer! Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe
Dries E - Okt 2023
Algehele gradering
Kort wegbreek met gade en familie.
Lees meerOn the Rocks 2 se terugvoer
Beste Dries, baie dankie vir die goeie terugvoer en baie dankie ook vir julle besoek! Ek hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die res van die jaar! Albe
Tania B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal enige tyd in die toekoms weer daar gaan vakansie hou.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Tania,
Baie dankie vir die terugvoer en die sterre! Waardeer baie!
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Albe
Caroline S - Sep 2023
Algehele gradering
Spectacular and breathtaking views.
On the Rocks 2 se terugvoer
Hi Caroline, thanks for the positive feedback and the suggestion. We are currently looking into a solution. I hope we will welcome you back soon.
Liza H - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liza. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer. Alle voorspoed vir die res van die jaar.
Pieter M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik!
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir julle besoek en jou aanbeveling.
Ek dink julle het seker net ons blootstelling aan beurtkrag gevang want ons het dit mos vrygespring tot begin Junie.
Ek het wel intussen noodliggies en 'n gasstofie geinstalleer.
Nogmaals dankie en ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe
Mariaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Mariaan,
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!
Geniet die res van die jaar.
Albe
Maretha V - Apr 2023
Algehele gradering
On The Rocks 2 was een van die bes toegeruste plekke waar ek al ooit gebly het. Die uitsig alleen het al my verwagtinge oortref. Hoop om weer daar te gaan bly.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Maretha, baie dankie vir die resensie. Sal graag wil weet waar ons effe tekort geskiet het aan die diens en netheid. Sal die terugvoering, baie waardeer. Ons hoop ons gaan julle gou weer sien. Groete. Albe
Frans W - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en sentraal geleë.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Frans,
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe
Thys C - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend, 5-ster verblyf.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Thys,
Baie dankie vir die mooi terugvoer en julle besoek!
Ek hoop ons sal julle gou weer terug verwelkom.
Voorspoed vir die res van die jaar,
Albe
Martie Jacoba Susanna P - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en die goeie terugvoer Martie. Dit was baie Lekke om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer. Beste groete, Albe.
Cheryl S - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Barend C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie veilige plek en loopafstand van alles.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Daleen en Barend. Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer. Voorspoed vir die res van die jaar en hoop ons sien julle gou weer. Albe
Leanette B - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing!
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Leanette,
Baie dankie vir die terugvoering!
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer.
Alle voorspoed vir die res van die jaar.
Thys T - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste verblyf ooit.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Thys, baie dankie vir die terugvoer!
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het.
Julle is enige tyd welkom en ek hoop ons sien julle gou weer!
Sterkte en voorspoed vir die res van die jaar!
Albe
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Loopafstand van restaurante en die see ─ heerlik.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Sonja, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die ruskansie geniet en hoop dat ons julle gou weer terug sal kan verwelkom. Wees veilig en geniet die res van die jaar.
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek met mooi see-uitsig.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Hoop ons sien julle gou weer!
Veilig wees en voorspoed vir die res van die jaar!
Albe
Anja P - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is op die see, so rustig en lekker gewees.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Anja! Was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste vir die res van 2021!
Annamarie E - Jul 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Annamarie. Was heerlik om julle te akkommodeer en julle is enige tyd welkom! Voorspoed en gesondheid!
Gerhard L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Julle is enige tyd welkom en ons hoop ons sien julle gou weer!
Voorspoed vir die res van die jaar!
Daleen K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie sentraal en gerieflik.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Daleen, baie dankie vir jou terugvoer. Laat weet asb hoe ons kan verbeter op die areas waar ons sterretjies verloor het. Dit sal baie welkom wees. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Lanie D - Des 2020
Algehele gradering
Oortref jou verwagting definitief.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie Lanie, was heerlik om julle hier te he! Hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die nuwe jaar!
Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Dit wat ons gesien het op die advertensie is alles en nog meer.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Linda! Ons hoop ons gaan julle gou weer sien! Alles van die beste!
Santie R - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Santie
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2020. Albe
Andy M - Sep 2020
Algehele gradering
Most awesome views.
On the Rocks 2 se terugvoer
Thank you, Andy! It was wonderful to have you! Looking forward to hosting you again soon.
All of the best,
Albe
Hennie V - Feb 2020
Algehele gradering
Vreeslik netjies en baie lekker.
On the Rocks 2 se terugvoer
Beste Hennie
Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer regtig baie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste.
Albe
Michelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
On the Rocks 2 se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Michelle. Waardeer jou terugvoer. Sien uit om julle gou weer te akkommodeer. Alles van die beste vir die res van die deurmekaar jaar. Beste groete, Albe.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang