Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks 2

Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 714 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On the Rocks 2 is 'n lieflike vakansiehuis wat uitkyk oor die see in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié woonstel op die grondvloer is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede en derde badkamer is apart en het óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.

Neem asseblief kennis dat al die kamers op die grondvloer is en die eenheid het geen trappe nie. Noodligte en 'n gasstoof is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag. Wi-Fi is ook te alle tye beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n TV en dit maak oop op die onderdakstoep. Op die patio sal gaste 'n ingeboude braai-area en oorgenoeg sitplek met asemrowende see-uitsigte vind.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien dit teen die regspersoon se reëls is. Gaste sal gevra word om asseblief hul troeteldiere van die perseel te verwyder indien nodig.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier Museum in, terwyl doendinge in die omgewing visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry insluit .

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pieter E
Saam met lewensmaat
5.0
Meer ontspannende verblyf kan jy nie kry nie. Die verblyf met awesome uitsig kan nie in woorde omskryf word nie.
Sep 2024
Monique N
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, mooi en ontspannend. Dit was baie lekker en die perfekte plek. Baie netjies. Dankie.
Jun 2024
Ethel V
Saam met lewensmaat
5.0
We were warmly welcomed by great hosts, everything was perfect. Fabulous accommodation with great views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Alta B
Saam met vriende
5.0
Om so naby die see te wees was 'n pluspunt. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Alles was perfek. Baie dankie.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e5de9463cbf2585b8f218f1b1d397cfdc13e678e1916630bd65dc9050ee597f0355d12ff307198d67a68cab9d392eebb3fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179964188409 22.151856208328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang