Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On the Rocks is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas geleë en bied ononderbroke see-uitsigte asook direkte toegang tot die strand, wat dit die ideale vakansieverblyf maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié ruim huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Al die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Bykomende geriewe sluit 'n binnebraai, 'n pizza-oond en 'n kroegarea in. Gaste word ook voorsien van komplimentêre WiFi.

Besoekers aan Agulhas kan verskeie watergebaseerde sportsoorte geniet soos roei en vlieërvaart of nabygeleë besienswaardighede besoek wat Agulhas Nasionale Park, Spookdraai se staproete en Waenhuiskrans se grotte insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rozitha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157dab4300c1d9e785ddc04be21e9cdee89ded3f3dbebdd161e794ccc30f0a47a885eb4b0d74cf041e8b086e7052d8d47b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 6 Pandok Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823040127845 20.025976840526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang