Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Philippe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Unforgettable memories to cherish. The location was awesome. The view from the bedroom was amazing, and we saw lots of whales during our stay, even from our bed. My wife even saw a whale breaching. The owner made good suggestions as to good restaurants in the area and also which company to use to go out on the boat to see the whales. The breakfast was copious and very good. Although the place could do with a bit of modernising, it was spotlessly clean, which both my wife and I value. We recommend this B&B, and will definitely be back. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dis baie netjies en skoon, met seeuitsig. Lekker gebly, personeel is vriendelik. Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamers baie netjies en skoon, ons sal vir seker weer hier wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Dankie, en ons plesier!

Maryna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beste B&B in Overstrand. Mooiste, skoonste en beste uitsig blyplekkie wat ons tot nou toe ervaar het. Dekor van kamer is pragtig, sonnig en lig. Beddegoed, kussings en handdoeke ruik so skoon en vars. Ontbyt uit die boonste rakke. Gasheer en gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Dankie Maryna, ons plesier en bly julle kon geniet.

Rolene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig met 'n pragtige uitsig. Die kamer was baie netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Dankie Rolene, bly julle het geniet en ons plesier.

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Peaceful. Luxurious. Delightful. Calm and tranquil environment. Breathtaking scenery. Pleasant environment. Outstanding breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Thank you, Michelle; so glad you enjoyed your stay. It is our pleasure.

Kate J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Magnificent. Magnificent place with superb hosts and exactly what the pictures and description said it would be. Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Thanks Kate, glad you enjoyed and looking forward to being of service to you in future again.

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik. 'n Voorreg. Dit is net eenvoudig ń pragtige plek. Die diens is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Dankie Eugene en bly julle kon geniet. Ons plesier.

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlike kuier. Ongelooflike uitsig. Pragtige kamer. Gasheer en gasvrou uiters vriendelik. Ons het heerlik by On the Rocks B&B gekuier. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Dankie Daleen, bly julle kon geniet en ons plesier.

Ria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Home away from home. Beautiful view! Right on the sea. Accommodation is clean and spacious. Nice balcony with a view of the ocean. Friendly owners and very helpful. Will recommend this place and will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
On the Rocks B&B
Thank you Ria, glad you enjoyed and we look forward to being of service again in future.

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Puik. Lieflik. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6d4a728b43a6d02abbd7d15d01112b1e2bdac274c64a4d4d7a824824deb5e1316a8f9b965e79f56c913e84e853e8c56c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang