Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On The Rocks verwelkom jou in die vrede en skoonheid van die natuur om te ontspan en liggaam, siel en gees te verjong. Om outydse gasvryheid, heerlike sonsondergange en 'n heerlike ontbyt te ervaar.

Die gastehuis is op die strandfront van De Kelders, net voor Gansbaai geleë. Uitstekend geplaas vir walviskyk – vanaf jou patio, bed of selfs terwyl jy stort.

Ons kamers is individueel gestileer en versier om by jou bui of persoonlikheid te pas. Toegerus met alle geriewe vir jou gerief en nie vergeet van jou eie privaat balkon wat uitkyk oor Walkerbaai nie.

Wat jy ook al kies, al die kamers het see-uitsigte en hul eie privaat balkon. Die kamers is toegerus met 'n satelliet-TV, yskas, elektroniese kluis, plafonwaaier, haardroër, klokradio en tee- en koffieskinkbord. Vars handdoeke, stortjel en sjampoe word ook voorsien om jou sintuie te prikkel. Ons kamers Africa en Whale het Netflix tot u diens.

Gaste het die kombuis op die onderste verdieping met basiese toerusting vir hul eie gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir On the Rocks B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6d4a728b43a6d02abbd7d15d01112b1e2bdac274c64a4d4d7a824824deb5e1316a8f9b965e79f56c913e84e853e8c56c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang