On the Rocks Beach House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 110, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 040 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
On the Rocks Beach House is in Bazley Beach, Natal se bewarea, geleë. Hierdie unieke grasdak-vakansiehuis bied direkte toegang tot die strand en het 'n asemrowende uitsig.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het oorgenoeg kasruimte, wit beddegoed en plafonwaaiers. Die slaapkamer op die onderste verdieping het lugversorging.
Daar is 2 badkamers. Die boonste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die onderste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n houtdek met 'n asemrowende uitsig lei. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 8 en daar is bykomende sitplek by die toonbank in die kombuis. Die leefarea het bordspeletjies en daar is 'n TV-kamer op die boonste verdieping.
Buite is daar 'n omheinde swembad, sondek en kroeg-area, asook 'n kuier area op die swembaddek. Daar is ook 'n privaat, ingeboude braai-area, wat teen die wind beskerm, met oorgenoeg sitplek.
Hierdie verblyf het elektriese heinings, laserstraalsekuriteit in die tuin en 'n alarm wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is. Daar is ook 'n omsetter wat inskop in die geval van kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridge-weg 110, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink On the Rocks Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bazley Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 110, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang