Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Square Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On The Square Accommodation is sentraal geleë in die dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

On The Square Accommodation bied gaste 'n keuse van 3 individueel-gestylde slaapkamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongeag die weer, gaste sal gemaklik wees met 'n warm elektriese kombers en verwarmerpaneel gedurende die winter, en in die somer met 'n lugversorger en ys in die yskas.

Die eiendom is stapafstand van restaurante en winkels af geleë, of net 'n wandeling na al die kuns- en kuriowinkels in die dorp. Riebeek Kasteel is bekend vir sy olywe en wyn, en baie plase bied proeë van albei.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Square Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93021ce7bec913dfa0e55cba823a32740408dc5121c28da3a9dcc7b69d4778e871f58c6942aba8322f887141c4fffcf3d461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 23 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3838514 18.8942022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang