On The Square Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On The Square Accommodation is sentraal in die dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
On The Square Accommodation bied 3 unieke slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongeag die weer sal gaste gemaklik wees met 'n warm elektriese kombers en paneelverwarmer gedurende die winter, en in die somer is daar lugversorging en ys in die yskas.
Die verblyf is stapafstand vanaf restaurante en winkels en gaste kan rustig na al die kuns- en kuriowinkels in die dorp stap. Riebeek Kasteel is bekend vir olywe en wyn, en baie plase bied proelokale waar gaste van albei op die proef kan stel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink On The Square Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 23, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap