Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On-the-summit Annex

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Vusumzi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great. Was great and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

I will never just pass the Annex, I will always go stay there. Anza is a marvelous person. We stayed there and didn't know people in East London but she's like a mother to us. Her help for us - words can't describe it. Really, she's a good person who goes out of her way to help and make us comfortable. Thanks to Anza and the team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yossi N
1 nag
4.8
Jan 2023

Pleasant place with superb view. Lovely to be greeted by the owner. Well equipped. Overall, pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fidelia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

3/5. Bedding a bit torn and not 100% clean. A few things missing that are needed, but otherwise the stay was pleasant. The aircon needs to be fixed as it had to be switched off at 11pm, and it was very hot during the night. There was no dish cloth in the kitchen to wipe the counter and wash the cups, and no extra toilet roll was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Morne F
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Wat 'n wonderlike ervaring. Sal enige tyd weer daar bly en kan dit aan enige een aanbeveel om ook daar te bly. Mees vriendelike diens en die rustigheid kan ek nie beskryf nie. Wat 'n voorreg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokubonga V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Overwhelmingly pleasant. The host, Ansa, and her daughter were absolutely amazing, very attentive and always available for any questions/requests. Our room was very clean and comfortable, great value for money. My partner and I really enjoyed our stay and will most definitely be coming back. The view from where we were was breathtaking, especially in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie rustig, stil, goed geleë en baie mooi. Ons het in Tranquility gebly vir 2 aande en het daarvan gehou dat ons 'n remote gekry het om te kon kom en gaan soos ons wou. Die eienaar is baie vriendelik en het ons soveel en sover as moontlik gehelp. Hou daarvan dat die in-check tyd tot later oop is vir ons om gemaklik te kon inteken en insettle. Hou baie daarvan dat ons bottels water gekry het in ons yskassie! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar 'n draai maak as ons in Oos-Londen is. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziyanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Perfect getaway location. Our stay was amazing, perfect location, clean and quiet. Our host was extremely friendly and available for anything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie netjies, veilig en baie mooi uitsig. Sal enige iemand aanbeveel om die plek te besoek die uitsig en die kamer is bitterlik mooi. Definitely waarde vir jou geld! Almal is vriendelik en maak seker jy is gesettle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2022

Neat and clean. Nice and spacious room with all the necessary facilities. Perhaps I would just suggest to look into installing an aircon in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANSA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02752e3cc6e225044825a63dea8e82986fd2084e42dace9b7e36ffa57ae88d073daa08f2d4a3581cc54eeabb5c74fe983901?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 34 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.969181 27.929603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang