On-the-summit Annex
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
On-the-summit Annex is in Beacon Bay in Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is die perfekte basis om die area se besienswaardighede se verken.
Verblyf word in 5 kamers gebied. Elke kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.
Die lodge het ook 'n swembad en braaigeriewe in die vermaaklikheidsarea met stoepmeubels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
ANSA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink On-the-summit Annex het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summit-weg 34, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap