Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Up @ Molen

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Maritza M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie gerieflike, modern en sentraal geleë eenheid. Ons het baie lekker gebly, alles smaakvol ingerig. Onderdak parkering was 'n groot uitdaging met 'n groter voertuig, nie baie spasie nie. Parkeer maar liewers in die straat voor die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos jou eie huis, net beter. Silwerskoon woonstel met aandag aan detail. Lekker koffie en gemaklike bed. Ek sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Elke oomblik geniet. Pragtige, gerieflike plek. Alles wat mens nodig het en baie skoon en netjies. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rineke
On the Up @ Molen
Baie dankie! Ons is baie bly dat u dit geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te ontvang!

Sarel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam en gerieflik. Baie netjies en skoon en gerieflik. Het dit geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rineke
On the Up @ Molen
Baie dankie! Ons is bly u het dit geniet. Hoop om u weer by ons te verwelkom. Die On-the-Up span

Paul S
1 nag
4.0
Nov 2024

Lekker, maar ingewikkeld. On the Up@Molen is nogal ingewikkeld om te bestuur. Eerstens vind jy die plek moeilik. Dis 'n woonstel binne 'n woonstelblok. Tweedens, dis kodes, beskrywings, sleutels, dubbelslotte. Derdens, die woonstel is op die 2de vloer sonder 'n huisbak. Vierdens, die parkering is moeilik. Dis nou en die parkering is na die verkeerde kant toe gemerk. Vyfdens, die omgewing is nie baie veilig nie. Maar andersins is dit 'n baie netjiese, goed toegeruste woonstel. Ek het lekker gebly, maar moeilik beweeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rineke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molen-straat 97, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48059276e6f09a56aae1bcfa387697855ef1f98d2fd912d857c1b3c94ab553c62bd7ba7ee9628095319d3248eb17944c5902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 97 Molen Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.695399949651 27.096109113217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang