On the Up @ Molen
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molen-straat 97, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On the Up @ Molen is 'n knus woonstel in die hartjie van Potchefstroom se bekende Die Bult-area en bied gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is perfek vir 'n individu of 'n paartjie wat korttermynverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV.
Komplimentêre WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die woonstel is naby NWU Besigheidskool, Senwes Sportpark, NWU Sports Village, MooiMed Privaat Hospitaal en NWU Hoofhek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Molen-straat 97, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molen-straat 97, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes