Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Water @ Pirates Creek 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier hier, en die braai op die dek bo die water is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We will come back. My stay was very nice. Lovely view and safe location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
On the Water @ Pirates Creek 8
We are delighted that you had a fantastic time at On the Water! Looking forward to hosting you here again soon!

Luigi P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A perfect location for a weekend away. The checking-in and out process was seamless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik mooi, skoon en goed toegerus! Die verblyf was ongelooflik mooi met 'n asemrowende uitsig! Dit was skoon en baie goed toegerus, met 'n eenvoudige in- en uitcheckprosedure. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Ons verblyf was rustig, lekker en baie aangenaam. Hierheen wil mens terugkeer! Ons het baie lekker gebly. Onverwagte tog hooggewaardeerde bonusse was houtskool, blitz, vuurhoutjies en braaihandskoene ingeval mens daarsonder sou arriveer. Dan was daar 'n verkyker, voëlboek, toiletverfrisser en Peaceful Sleep wat mens nie maklik by soortgelyke blyplekke vind nie. Om nie te praat van die 2 wynglase en bottel wyn en sjokolade wat by ons aankoms op ons gewag het nie. Dan was daar ook 'n verskeidenheid boeke wat vele onderwerpe gedek het vir ons gerief beskikbaar. 'n Uiters huislike atmosfeer deur fyn opgevoede eienaars wat weet hoe om die ekstra myl te loop. Mens kan nie anders as om dit soos jou eie op te pas en net so keurig na te laat nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Awesome but for the sound of the N2. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
On the Water @ Pirates Creek 8
We're delighted that you enjoyed your time so much! 'On the Water' is definitely a fantastic destination for many local and overseas visitors! It's a pity that the proximity of the N2 is out of our control.

Jason H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

A perfect stopover for a few nights. Beautiful quaint cottage right on the water. Host was very welcoming and responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
On the Water @ Pirates Creek 8
Thank you for your review, Jason! It was a pleasure hosting you - we hope to see you on the banks of the Touw River in Wilderness very soon! 'On the Water' will also be upgraded by the addition of a new deck within the next month or two, so watch this space! Basson Nel

Marlein D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Super! Ons het die verblyf baie geniet. Dit was 100% skoon, met inverter, braaihout is verskaf en die klein bederfies was 'n treffer! Die kinders het die kanoës baie geniet. Dis rustig en die huis is perfek geleë op die water. Die eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Destination in itself — Pirates Creek 8. This bungalow is beyond amazing. The best self-catering accomodation that we have experienced in a very long time. The hosts were also amazing. Attention to all the small details that make a traveller feel special. Wood supplied, rusks provided. Beautiful chocolates as a welcome treat. The property, location, privacy and experience were beyond our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
On the Water @ Pirates Creek 8
We are delighted that we could provide an unforgettable holiday. You have mentioned some of the very reasons why we find so many guests booking with us over and over again. What a joy to have hosted you.

Susan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderlikste wegbreek. Ons het elke oomblik hier geniet, die eienaar is so vriendelik en behulpsaam! Inverter in die huis, so ons was nie eers bewus van beurtkrag nie! Die huis is perfek geleë op die water en steeds veilig vir klein kinders. Ons het so lekker gerus, gebraai en die mooi om ons geniet! Ons sal weer en weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ0DeCa0e9EotcXn5faiwoNEtN0qsuWjtDT6vzf8j8Y0xRnfAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 N2 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995422006831 22.596797171967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang