On the Water @ Pirates Creek 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
On the Water @ Pirates Creek 8 is 'n bekoorlike houthuis in 'n veilige kompleks wat aan die oewer van die Touwsrivier in Wildernis skuil. Dié vakansiebestemming langs die kus spog met uitgestreke strande, rustige waters en 'n gematigde klimaat deur die jaar.
Verblyf word gebied in 'n volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is op die boonste verdieping. Dit het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is bo en het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer is onder en het net 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en die noodsaaklike toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met volle DStv Premium en maak oop op die dek wat spog met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier.
Gaste kan visvang, kajak- en kanovaar, in die gemeenskaplike swembaddens in die kompleks swem of die nabygeleë nasionale park, strande, gholfbane en natuurreservate besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N2, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Water @ Pirates Creek 8 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang