Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the water – Thesen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Op die water – Thesen is reg in die hartjie van die Knysna-strandmeer geleë. Knysna is deel van die Tuinroete en baie bekend vir sy gholfbane, strandmeer, woude, riviere en oseane. Die area bied baie geleenthede vir buitemuurse aktiwiteite. Dit is 'n perfekte bestemming vir beide avontuur- en ontspanningstoeriste.

Dié dupleks-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike houtdekarea wat 'n buite-eetstel en sonstoele het. Die dek is langs die waterkant geleë en kyk uit oor die strandmeer.

Die landgoed bied biometries beheerde toegang en bied 'n doolhof, klubhuis, tennisbaan en voëlskuiling. Daar is ook off-shore charters vir seil en visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the water – Thesen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5687b68ca59434795346d589f952eac774354357aef1c8aaabf615914edb4ee21c648ef6224c532187facf8d67711d85f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Thesen Island Knysna Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048676 23.053532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang