On Yonder Hill
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha A - Sep 2024
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyable stay.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your excellent review, Samantha. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill.
Regards,
Valerie
Elzana B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, baie netjies en alles wat jy nodig het.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Elzana... Dit was wonderlik om julle hier te hê. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag vir julle verder.
Groete.
Valerie.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Sanet M - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Sanet. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi daggie verder.
Groete.
Valerie.
Jenna R - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing. Beautiful. Calming.
De Wet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Annerie M - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, maklik om te kry. Baie mooi skoon.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Annerie. So jammer dat jy nie die hairdryer gekry het nie. Ons gee alles as mense vra, maar net voor julle is 'n gas weg met hairdroëer, flits, remote en nog baie meer. Mooiste dag vir julle. Valerie.
Sunita W - Okt 2023
Algehele gradering
Ons moes naby die stad wees vir 'n konferensie. Het YonderHill gevind as die perfekte plek. Ons kon binne 20 minute in spitsverkeer by ons bestemming kom. Mooi woonstelletjie met privaatheid. Netjies en skoon. Ons was dadelik gemaklik en tuis. Ons gasvrou het alles seepglad laat verloop deur alle inligting vir my deur te gee voor die tyd en ons hartlik te verwelkom.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie liefste Sunita vir jou mooi resensie.. Dit word opreg waardeer... Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooiste daggie en Liefde groete.
Valerie.
Johna G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie en mooi woordie, Johna..Mense soos julle maak dit net maklik om aan te gaan.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie
Anna-maria F - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie Anna-marie. Dit was net my plesier om twee sulke liewe mense te ontvang. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Mooiste daggie verder.
Groete.
Valerie.
Niny W - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf met vriendelike gasvrou.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Niny. Dit word opreg waardeer.
Mense soos julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Mooiste daggie verder. xx
Graham S - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely clean and fresh accommodation with a friendly and helpful host.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking you so much for your kind review, Sarah.
You will always be welcome at On Yonder Hill.
Have a blessed evening.
Kind regards.
Valerie.
Marlize R - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir vinnige wegbreek.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, liefste Marlize. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde en groete,
Valerie
Elizma F - Mrt 2023
Algehele gradering
Quite, safe, spacious.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking you so much for your kind review, Elizma. It is only our pleasure. You will always be welcome at On Yonder Hill.
Have a beautiful day.
Regards.
Valerie
Gerry J - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely evening.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking you so much for your excellent review, Gerry...It is sincerely appreciated...You will always be welcome at On Yonder Hill..
Have a beautiful day.
Regards
Valerie
James D - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte huis wes van die huis.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your excellent review, James. It is only my pleasure to welcome people like you.
You will always be welcome at On Yonder Hill.
Have a blessed evening.
Regards.
Valerie.
James D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese huis weg van die huis.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou pragtige resensie James. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Vriendelike groete.
Valerie
Hannetjie P - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Als wat mens nodig het.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, liefste Hannetjie. Dit word opreg waardeer.
Mooi daggie verder.
Janus R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en goeie waarde vir geld.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Janus, maar nog nooit het een van my gaste in die straat gestaan nie. Ons inrit kan 14 motors hou.
Mooi dag vir jou.
Valerie.
Kurt en Ilse S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi geleë, binnetuintjie, skoon en ruim genoeg vir 2 persone.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir julle mooi resensie, Ilse en Kurt. Dit word opreg waardeer. Julle was lieflike gaste om te kon huisves. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi daggie.
Liefde groete.
Valerie.
Cathleen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik!
John K - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike en belulpsame gasvrou. Skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid. Naby winkelsentrums.
Lees meerOn Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie John en Linda, vir julle goeie resensie.
Dit word opreg waardeer. Mense soos julle maak dit alles so maklik.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooiste daggie verder.
Groete,
Valerie.
Elzanri D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en vriendelikheid.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Elzanri. Dit word regtig waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooiste daggie en veilig terug ry.
Liefde groete
Phillie V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek vir ons doel.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde en goeie resensie Phillie. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag..
Groete.
Valerie
Boetie J - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Petra. Dit word opreg waardeer.
Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Mooi daggie.
Groete.
Valerie.
Sandra S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die mooi resensie my liefste mensies. Dit word regtig opreg waardeer. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie
Lizma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Het voorsien in al ons behoeftes.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir julle mooi opmerkings Lizma..Dit word opreg waardeer...Julle, en julle hondjie sal altyd in die toekoms baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooiste dag.
Liefde groete.
Valerie.
Romario M - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie, Romario..Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd in die toekoms welkom wees by On Yonder Hill.
Groete.
Valerie.
Kobus H - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik geleë netjiese woonstelletjie.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou pragtige en bemoedigende resensie Maria. Dit word opreg waardeer. Julle sal tyd in die toekoms baie welkom wees.
Groete, Valerie.
Ilse V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou resensie, Ilse. Julle is altyd baie welkom.
Groete en mooi dag vir julle.
Valerie
Herman V - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie Herman en Corrie. Julle was sulke liewe gaste...Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mari D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie om te oornag.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Mari. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie.
Magdel G - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig van Tafelberg in die verte.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie liefste Magdel. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Juzaida J - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was so rustig en lieflik, ek het dit baie geniet.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Juzaida. Dit was net 'n plesier om mense soos julle te huisves. Julle sal altyd in die toekoms baie welkom wees by On Yonder Hill. Mooiste dag verder.
Groete,
Valerie.
Kieron O - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi en netjies, sal weer van hulle gebruikmaak.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Kieron. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie
Abel J - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en privaatheid.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie aan julle tweetjies. Dit was net 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Ek het so jou sprankelende geaardheid geniet. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Valerie
Nikita M - Aug 2021
Algehele gradering
Die kuier was fantasties in 'n baie rustige area.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie, vir jou mooi opmerkings, pragtige Nikita. Dit is net 'n plesier om mense soos julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle sal tyd by ons welkom wees.
Mooiste daggie vir julle.
Groete,
Tannie Valerie.
Charlene G - Aug 2021
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly by tannie Valerie. Dit is skoon, netjies en veilig.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Charlene. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Groete.
Tannie Val
Donna-liza G - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic, super clean and friendly, perfect.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so, so much for your beautiful review, Donna-Liza. People like you make it all worthwhile. You will always be very welcome at On Yonder Hill.
Kindest regards,
Valerie.
Jo-ann V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie my lieflike mensie. Ek waardeer jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Esmaré E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige, stil buurt en vriendelike diens.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Esmaré. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Groete,
Valerie
Lize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese geriewe. Veilig en privaat.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Liza. Dit word regtig so waardeer. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie.
Susan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim en 'n stil omgewing.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou pragtige opmerkings, my mensie. Dit word opreg waardeer..Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Mooiste daggie vir julle.
Marissa H - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie, vir jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit so maklik om ons beste te gee. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Groete, Valerie.
Wilna W - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet and private with no interference of any other guests. The landlord was only a WhatsApp away and very accommodating.
Richard J - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend, stil en rustig.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking so so much for your review, Richard. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill in the future.
Have a blessed day.
Regards.
Valerie
De Waal P - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, De Waal.
Dit word opreg waardeer. Julle sal tyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete.
Valerie
Elize D - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Elize. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete,
Valerie.
Siviwe H - Jun 2021
Algehele gradering
Nice place, feel like home
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your kind review, Siviwe, It is sincerely appreciated.
You will always be welcome at On Yonder Hill.
Kind regards.
Valerie
Johan S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en kan hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie vir jou voorstel, maar dit is net moeilik met mense met groot motors en baie mense bring nog sleepwaens ook saam. Dan sal die hek oor die munisipale grenslyn wees.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Gelukkig is ons area baie veilig.
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Neat, clean and comfortable.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking you for your kind review, John. It is sincerely appreciated.
Have a good day.
Dolly V - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, knus en voldoende.
Marita M - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies.
Helmien E - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese skoon woonstel, alles wat nodig is.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Helmien. Julle is 'n pragtige gesinnetjie en is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Tannie Valerie
Marianne J - Aug 2020
Algehele gradering
Snoesig en gerieflik naby als en hospitaal.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Marianne.
Ons waardeer dit opreg.
Mense soos julle maak dit so maklik om net ons beste te gee.
Liefde groete
Valerie.
Gerhard V - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies, sentraal en gasvryheid.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir you mooi woorde, Gerhard. Dit word opreg waardeer. Mense soos julle maak dit so maklik om goeie diens te lewer.
Julle is altyd baie welkom.
Groete.
Valerie
Zeana V - Feb 2020
Algehele gradering
Great location and friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great ligging en vriendelike diens.
Gerieflike ligging en naby al die geriewe. Ons het ons verblyf by Valerie terdeë geniet en sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for the positive review, Zeana..It is sincerely appreciated. Having people like you makes it so enjoyable to host at On Yonder Hill. You will always be welcome.
Kindest regards.
Valerie
Ben S - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie vir jou opmerkings, Ben..Waardeer.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie.
Vincent D - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal weer terugkom.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie Vincent. Ek waardeer jou positiewe opmerkings.
Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Vriendelike groete
Valerie.
André L - Jan 2020
Algehele gradering
Personeel uitstekend.
Cyril L - Nov 2020
Algehele gradering
Toegeeflike en vriendelike diens.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie vir jou opmerkings, Cyril.
Mooi aand.
Groete.
Valerie
Mirvin John C - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent service.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Mirvin...Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete,
Valerie
Marius P - Sep 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie Magdel.
Ek waardeer jou mooi opmerkings.
Dit was net 'n plesier om julle by ons te kon hê.
Julle sal altyd by On Yonder Hill welkom wees.
Liefde groete,
Hendrina B - Sep 2019
Algehele gradering
10 uit 10.
Lees meerOn Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde my liewe mense. Dit was net 'n groot plesier om julle by On Yonder Hill te huisves.Julle is altyd welkom by ons.
Liefde groete.
Tannie Val. xxx
Annis S - Jul 2019
Algehele gradering
Stil, rustig, netjies en vriendelike diens. Dankie tannie Valerie.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Annis. Mense soos julle maak dit vir ons so maklik om goeie diens te lewer.
Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde-groete,
Tannie Valerie
Carmen D - Mrt 2019
Algehele gradering
Great.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Carmen. Dit was vir my die grootste plesier om julle twee pragtige mense hier te kon hê. Onthou net dat julle altyd by On Yonder Hill baie welkom sal wees.
Liefde groete,
Tannie Val.xx
Rina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie, ruim plekkie.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Rina.
Wonderlike mense soos julle maar dit alles so maklik.
Julle sal altyd baie welkom wees.
Liefde groete.
Andrew W - Okt 2019
Algehele gradering
The room is splendid and the service was real good.
On Yonder Hill se terugvoer
Thanking you for your kind comments and review, Andrew.
It was my pleasure welcoming you at On Yonder Hill. You and your family will always be welcome at our home away from home unit.
Regards,
Valerie.
Helen W - Sep 2019
Algehele gradering
Extremely neat and comfortable, lovely hostess!
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for you kind comments, Helen.
Lovely people like you make it so easy.
Much appreciated.
Kindest regards.
Valerie
Elmarie V - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim en pragtige skoon woonstel!
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Elmarie. Dit maak alles so maklik as ons sulke pragtige mense soos julle kan kry. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi aand.
Groete,
Valerie
Nelmarie V - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik hier gebly. Valerie het ons vriendelik welkom geheet en ons onmiddellik tuis laat voel. Sy was ook ongelooflik behulpsaam.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie, vir die mooi woorde Izak. Julle is 'n pragtige paartjie en sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi dag, Valerie.
Lea N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik. Skoon. Veilig.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Lea. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill Mooi dag.
Groete.
Valerie
Brendcolen J - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Brendcolen, dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Lekker aand vir julle.
Groete
Valerie
Nicolette M - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful setting, clean and friendly. Will definitief book again.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Nicolette. It was my pleasure welcoming you and your lovely family at On Yonder Hill. Looking forward to seeing you again in the near future.
Have a wonderful evening.
Kind regards
Valerie
Sibongile N - Mei 2018
Algehele gradering
Area is quite, tranquil.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your review, Sibongile. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill. It was only my pleasure hosting you..
Kind regards,
Valerie
Nico S - Okt 2017
Algehele gradering
Uit die boonste boeke.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Nico, dit was vir ons net 'n groot voorreg om julle twee lieflike mense te kon akkommodeer. Julle sal altyd baie welkom wees.
Groete,
Valerie
Iloreez G - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir julle mooi woorde Iloreez. Dit was wonderlik om sulke lieflike mense soos julle by On Yonder Hill te hê. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Liefde groete Valerie.
Monica P - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Ligging naby Panorama MediClinic.
On Yonder Hill se terugvoer
Liefste Monica en JC
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer. Dit is so maklik om mense soos julle te verwelkom en sommer dadelik lief te kry. Julle sal altyd met ope arms by On Yonder Hill welkom wees.
Mooi dag vir julle.
Liefde groete.
Valerie.
Marinda P - Jun 2017
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en gerieflik.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou positive aanmerkings Marinda. Dit was my voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd baie welkom. Mooi dag vir julle, Groete Valerie.
Rina H - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
On Yonder Hill se terugvoer
Baie dankie Rina, ek waardeer jul mooi woorde. Dit was my plesier om julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle was regtig die gemaklikste gaste om te hê en sal altyd baie welkom wees.
Groete,
Valerie
Le Roux V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en goed versorgde eenheid.
On Yonder Hill se terugvoer
Goeie middag Le Roux en Mari,
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om julle weer eendag by ons te verwelkom.
Vriendelike groete.
Valerie.
Pierre R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir julle mooi terugvoering, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste in 'n veilige, netjiese en vriendelike omgewing tuis voel. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom.
Groete,
Valerie.
John C - Mei 2016
Algehele gradering
Welkome veilige omgewing met gemoedsrus en vriendelike personeel wat jou tuis laat voel.
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die mooi woorde, Charles en Merle.
Dit was ons voorreg om julle twee lieflike mense hier by ons op On Yonder Hill te huisves.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Valerie.
Jeanine H - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
On Yonder Hill se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Ons streef daarna om ons gaste baie welkom te laat voel. Netheid is vir ons ontsettend belangrik, en ons wil graag hê dat ons gaste 'n "Home from home" ondervinding moet ondervind.
Groete,
Valerie.
On Yonder Hill
Barbara H - Apr 2016
Algehele gradering
Convenient to medical centres.
On Yonder Hill se terugvoer
Thank you so much for your kind words and rating, Barbara. It has been a pleasure hosting such lovely people as you and your husband. Hoping that you enjoyed your stay at On Yonder Hill, and it would be a pleasure to be of assistance to you in the future. The entire private patio, garden and braai area is especially designed for our guests use.
Kind Regards.
Valerie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang