Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Yonder Hill

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Samantha A
1 nag
5.0
Sep 2024

Very comfortable and enjoyable stay. Friendly welcome from a very helpful hostess. Well-equipped kitchen, comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Thank you so much for your excellent review, Samantha. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill. Regards, Valerie

Elzana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, baie netjies en alles wat jy nodig het. Ons was baie vriendelik ontvang en ons het baie lekker hier gebly. Die akkommodasie was baie gerieflik, netjies en skoon gewees. Ons sal beslis weer hier kom bly in die toekoms en beveel dit ook met 'n geruste hart aan. Die verblyf is baie naby aan Panorama hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Elzana... Dit was wonderlik om julle hier te hê. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi dag vir julle verder. Groete. Valerie.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Mary. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi aand. Groete. Valerie

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en gemaklik. Gemaklik en skoon. Gasvrou baie vriendelik. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Sanet. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi daggie verder. Groete. Valerie.

Jenna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Beautiful. Calming. It was amazing, clean, helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker. Perfek oornag en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Veilig, maklik om te kry. Baie mooi skoon. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Iets wat ek baie gemis het: 'n haardroër, en ek het my lekker sagte kussing gemis! Baie skoon en netjies. Genoeg ekstra komberse. WiFi was verskriklik stadig. Dalk 'n tydelike probleem?

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie dankie vir jou resensie, Annerie. So jammer dat jy nie die hairdryer gekry het nie. Ons gee alles as mense vra, maar net voor julle is 'n gas weg met hairdroëer, flits, remote en nog baie meer. Mooiste dag vir julle. Valerie.

Sunita W
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons moes naby die stad wees vir 'n konferensie. Het YonderHill gevind as die perfekte plek. Ons kon binne 20 minute in spitsverkeer by ons bestemming kom. Mooi woonstelletjie met privaatheid. Netjies en skoon. Ons was dadelik gemaklik en tuis. Ons gasvrou het alles seepglad laat verloop deur alle inligting vir my deur te gee voor die tyd en ons hartlik te verwelkom. Baie dankie, jy is 'n goeie gasvrou en die gevoel in jou woonstel was rustig en kalm. Ons sal beslis weer kom. Groete. Sunita.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie liefste Sunita vir jou mooi resensie.. Dit word opreg waardeer... Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill. Mooiste daggie en Liefde groete. Valerie.

Johna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie aangenaam. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ruim, skoon woonstel met alles wat benodig word. Dankie, Valerie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie en mooi woordie, Johna..Mense soos julle maak dit net maklik om aan te gaan. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Liefde groete. Valerie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMmY1ZmU0LWI3M2UtNGE4ZS1hNTg4LTFmZDk4MWQ0MjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 86 5 1 5 15 Essenhout Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87621233553 18.580973446369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang