On Yonder Hill
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
On Yonder Hill is 'n selfsorgverblyf in Plattekloof, aan die voet van Tygerbergheuwel. Hierdie huislike ateljeewoonstel is baie sentraal geleë met maklike toegang tot die N1 wat jou binne minute by groot besienswaardighede bring. Dit is stapafstand vanaf die Panorama MediClinic, minute weg van restaurante en winkels by die Plattekloof Village and Spar Centre wat heerlike gekookte maaltye bedien en 'n soesjikroeg, en deli het.
Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, wasbak, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n stoof met 'n oond. Wasgoeddienste is ook naby die eenheid. Dit is 'n gesinshuis waar gaste hul eie ingang en 'n onderdakparkeerplek het. Die woonstel bied 'n privaat tuin en patio vir gaste op die perseel.
Gaste is welkom om enige tyd die eienaars te vra of hulle raad of bystand benodig en die eienaars sal hul privaat ruimte respekteer. Vars linne, handdoeke en noodsaaklikhede in die kombuis soos koffie, tee, suiker, melk en tuisgemaakte beskuit is beskikbaar met aankoms. 'n Skoonmaakdiens word daagliks op versoek gelewer. Volledige DStv en WiFi word aangebied.
Die eenheid is ongeveer 10 tot 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, Grand West Casino, N1 City Hospitaal, CTICC, V&A Waterfront, Canal Walk, Kaapstad Stadion en strande geleë. Gaste kan daguitstappies geniet om die wynplase by De Grendel in Plattekloof of in Stellenbosch, Durbanville en Paarl te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink On Yonder Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang