Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onbedacht Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Onbedacht Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michael G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Baie lekker gebly, maar te min tyd daar spandeer.

Pragtige omgewing wat ek graag te voet sou wou verken.

Nicojan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicojan B

Pragtige en rustige plek. Ver van hoofpad.

Die Camdeboo-vallei is pragtig en ons het heerlik oornag in die mooi gerestoureerde en goed toegeruste huisie. Dit is redelik ver van die hoofpad af so mens moet net daarvoor voorbereid wees.

Eduard V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard V

Te kort, te lekker, money well spent. Sal graag beslis weer teruggaan en vir langer as 2 dae oorbly.

Mees lekkerste tyd daar gehad, die gehalte beddegoed, die oud gemeng met die ou weerga van die 1820s, die stilte van die Karoo, die lekker kaggel en genoegsame hout tot jou beskikking, die nuut vs. die oud, die besonderse denkwyse wat hulle beplan en uitgevoer het.

Letitia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

'n Belewenis! Absoluut puik!

Terwyl die laaste hout knetter in die kagelvuur en die ketel weer kook vir nog 'n koppie boeretroos lê ons kleinman en slaap saam met Parisie en New York op die bed. Dis yskoud buite en alhoewel ons wou braai het ons toe maar garlic brood in die kaggel gemaak en vleis in die pan. Dit reën saggies en dis doodstil. Al die diere in hul kraal en ons knus in ons huisie. Dis pragtig hier. Iets uit 'n sprokie. Bokkies en apies wat jou naby die hek groet met woude met gekleurde blare en lang boomstamme met reviere wat tot in' n groot dam loop bokke en beeste en skapies. Tot 'n klein hoenderkuiken paw-paw wat effens gebreklik is. Dis 30 km vanaf die pad en die rotse en klippe staan hoog bo ons uit! Die plaasdam is vol. Ons harte is vol vanaand. Vol rustigheid. Andre het so gery met sy fietsie. Die vlaktes en oop velde roep mens nader en jou siel word hier rustig. Hier is geen of slegs effense sein. Hul maak bokmelkaas alles hier! Alles vars plaas is te koop en ons bestelling kom môre oggend. So op hierdie Goeie Vrydag het ons 'n stukkie amper uit 'n Narnia-boek beleef!

Helena P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Heerlike Karoo rustigheid.

Ons het vir 3 nagte in die Onbedacht Cottage gebly. Die huisie was baie skoon en netjies en toe gerus met als wat mens nodig het. Tanya was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het gedurende ons besoek gereeld seker gemaak dat ons nie enige iets kort nie. Dit was 'n heerlike rustige omgewing omring met pragtige berge om in te gaan stap. Ons het gestap na die bergstroom en daar piekniek gehou. Ons sal beslis weer hier gaan bly.

Onbedacht Cottage se terugvoer

Baie dankie Helena, dit was n plesier om julle op Onbedacht Cottage to onthul. Ons hoop ons sien vir julle binnekort weer.

Onbedacht Cottage
Julia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia R

Highly recommended.

We will be sure to stay again; however, next time it will be for more than just one night. A scenic farm and cosy cottage.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onbedacht Plaas, 63 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacc80a5201bfc332e44ab017febed7e820cb97366230c7ef5fabf58915d9ba431f69be84388171e2682c90e543d769c62c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Onbedacht Farm 63 km from Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.174361 24.082022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang