Once Upon a Tide
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Once Upon a Tide is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Langebaan geleë is. Dit is ideaal geleë naby die nasionale park, Langebaan-strandmeer en Haaibaai en is die beste geskik vir 'n klein gesin of groep vriende.
Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het beide 'n bad en stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer is ingerig met twee rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Once Upon a Tide het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang