Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder die Windpomp

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Onder die Windpomp
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Robbie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie B

Baie rustige atmosfeer.

Uitstekende waarde vir geld!

Terence L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence L

It was a pleasant stay surrounded by the beauty of nature.

My stay was way too short, lol. It was just what I needed, the place was clean and provided everything. I will definitely stay longer next time. Thank you.

Attie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L

Fantasmagories.

Dit was vreeslik rustig en ek het dit baie geniet.

Tiaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

'n Breek van roetine.

Ons het die tent en wildebees kamer met die braai gehad. Die plek is ideaal indien jy in die noord-ooste van die stad verpligtinge het. Dit is baie naby aan die Kolonade-winkelsentrum en verskeie trouvenues. Daar is niks om te doen in terme van vakansie nie, behalwe as jy die hele dag in die winkelsentrums wil wees. Die toegangspad het wel 'n paar slegte gedeeltes, en ek sal nie voorstel dat jy met 'n lae profielkar die pad aandurf nie. Enige iets

Claudette A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette A

Baie netjies en oulik.

Baie netjiese en perfekte wegbreekplekkie net buite die stad.

Shamiso T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiso T

It was an amazing experience.

I had a peaceful time.

Yvette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Skoon, netjies en veilig.

Sal definitief weer besoek, is naby alles en het lekker nagrus gehad. Baie dankie.

Christa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Apsoluut beautiful.

As jy wil wegkom vanaf TV om net rustigheid om jou te hê, is dit beslis die regte plek vir jou. Plaasatmosfeer en baie mooi. Kyk gerus na my foto's. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Jonelda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelda D

Dit was lekker gewees en daai ontbyt was so lekker gewees.

Ons gaan weer daar slaap. Baie dankie, Sonaun.

Jacques O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Rustigheid en stilte.

Baie netjies en skoon. Ek sal enige een aanbeveel om daar tuis te gaan en so pragtig.

Maritza W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza W

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het in die Nyala-tent gebly. Dit was baie rustig en ook netjies. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Janine T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T

Rustige plaasatmosfeer.

Heerlike gasvryheid in 'n pragtige, kunstige omgewing.

Mark W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W

Relaxing, out of town break.

Always great to be able to get out of town and relax in a peaceful environment.

Bianca M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca M

Vrede en rus.

Dit is 'n baie mooi plek en die mense is vriendelik. Ons het dit vreeslik geniet om na die voëls te luister en bietjie rond te stap. Dankie vir die lekker bly.

Germa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germa K

Unexpected delight!

Value for many, clean and friendly reception.

Elize H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Lekker gemaklike oornagverblyf.

Pragtige kamer (Springbok). Ons het heerlik gebly!

Nadine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Netjies, die plaastema en dekor is baie oulik. Dit is rustig en definitief die moeite werd.

Onder die Windpomp is definitief die moeite werd vir oornag of 'n vinnige rustige wegbreek. Die plaastema en dekor is baie mooi. Ons het vriendelike en behulpsame diens gekry.

Paul D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Netjies, kreatief en vriendelik.

Baie goed ontvang, rustige omgewing en sentraal geleë. Mooiste decor, vat jou terug na lank gelede, sal onder die windpomp sterk aanbeveel.

Gretel O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel O

Baie mooi, baie lekker gekuier.

Goeie kommunikasie met eienaar.

Vernon M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M

Skoon en netjies.

Sal aanbeveel. Vriendelik. Skoon. Netjies.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carien H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Puik!

Ons het heerlik geslaap en is bederf met lekker koffie en beskuit. Die unieke dekor en plaasatmosfeer was so rustig. Die honde het ons ook elke oggend kom groet. Baie dankie aan Simoné en Carlos.

Biddy F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biddy F

I was looking for accommodation near the Woord in Aksie campsite and came upon this link.

As always I read the reviews and can just say AMEN to all the accommodation is comfy and lovely and clean has everything needed. Thanks for accommodating me with breakfasts.

Charmain B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B

Wat 'n lekker plek.

Die gasvryheid en diens was wonderlik gewees en die ontbyt, bo-baas. Sal graag weer gaan kuier. Onder die Windpomp is regtig 'n plek om te besoek!

Cila J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cila J

Gasvryheid, vriendelikheid, hartlikheid in oorvloed!

Die mense was so vriendelik, aangenaam en hartlik. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

Karen T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen T

Verskrilike oulike en gemaklike verblyf.

Baie mooi en gerieflike verblyf, sal beslis weer daar oorslaap.

Letitia G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Asemrowend mooi.

Dis die mooiste, gemaklikste plekkie! Die eienaars kan trots wees op hulle plek. Baie dankie vir die lekker en genoeg koffie en beskuit. Ek beveel die plek aan om te gaan oornag. Daar kan mens rus in die besige stad!

Zelda W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Rus vir die siel.

Baie dankie vir heerlike oasetyd waar ons net kon asem skep.

Carina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

We were staying over for a wedding.

Easy and safe access to the accommodation. Very friendly and helpful owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het vir 'n troue oorgebly.

Maklik en veilige toegang tot die verblyf. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Felicity J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J

Was regtig 'n plesier om by Onder die Windpomp te oornag.

Dit was heerlik om by Onder die Windpomp te oornag. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die Sondag "Breakfast on the go" is 'n absolute briljante idee en word baie netjies bymekaar gesit. Sal weer daar oornag indien daar 'n keuse sou wees om weer in die omgewing te moet oornag. Baie dankie.

Madelein T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Baie lekker gebly!

Baie oulike plekkie! Lekker gerus en goeie kliëntediens!

Zendi S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zendi S

Such a cosy place with lovely rooms.

One can feel all the effort in every single thing in the room.

Natasha L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Peaceful and relaxing and rustic.

Very satisfied and wonderful customer service.

Kim M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

An oasis in the middle of the hustle and bustle of city life.

A little peace of heaven, stunning accommodation, quaint decor and excellent service. Simone really goes the extra mile.

Celine M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celine M

''Onder die Windpomp" is a great break away destination for families with a peaceful calming farm atmosphere.

See star rating.

Deseré H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deseré H

Baie rustig en ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Uitgerus.

Wikus V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie rustig en stil. Die kamer is baie oulik. Ons het nogal die koei geniet wat om die spieël loer. My kinders het ook die honde geniet wat kom groet het.

Cathy V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Baie aangenaam verras. Baie oulike plekkie wat ek beslis sal aanbeveel.

Sien sterre.

Gerda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Soveel karakter, smaakvol en kreatief met die bosveldrustigheid 'n lafenis vir die siel.

Alles was silwerskoon, uitstekende kwaliteit matras en linne. Ons het heerlik gebly.

Ross B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ross B

It was okay, except for the noise from neighbouring guests.

The rooms/units were very noisy due to inter-leading doors between the units not being sound proof. I suggest they address that issue otherwise it was okay.

Rochelle B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Prentjie mooi en ongelooflik lekker.

Mooiste plekkies, vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan kuier!

Rose D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D

What a beautiful place! Can definitely recommend!

Wonderful hosts. Very helpful. Cottages are gorgeous.

Magda P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Ons het lekker onder Windpomp gekuier, baie mooi.

Baie dankie Simone, ons het dit werklik geniet en kan julle gerus aanbeveel, die moeite wat jul vir ons gedoen het en is baie bekostigbaar, hou dit so asb.

Ronel C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Rustig, skoon en gemaklik ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Met wonderlike vriendelikheid ontvang. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Magdald D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdald D

Prentjie mooi!

Julle gasvryheid is uit die boeke uit, baie dankie.

Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Huis weg van my huis.

Ek en my vroutjie is beide van die platteland. Tans bevind ons onsself in die groot stad. Die afgelope lang naweek het ons besluit om so bietjie uit te kom uit die gejaag uit. Onder die Windpomp is voorwaar 'n diamant net buite die stad se gejaag. Net die nodigste is in die huise waar ons gebly het. Die eienaars, Simone en Carlos is seker die twee beste gastehuis eienaars wat ek nog ooit ontmoet het. Vandat on daar aangekom het tot ons daar weg is was my en my vrou se kuier vir hulle 'n eerste prioriteit. Baie dankie aan hulle vir 'n wonderlike wegbreek, ons sal mekaar beslis weer sien.

Este E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este E

Netjiese, skoon en mooi verblyf!

Onder die Windpomp se foto's op internet jok nie. Ek en my dogter het die dekor, die stoep onder die windpomp, die geluid van vallende water en die rustigheid, vreeslik geniet. Net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige eennag-wegbreek uit die gejaag van die stad!

John E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John E

Lekker ontspanne.

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Johann F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F

Oornagverblyf vir 'n troue in die omgewing.

'n Pragtige tuintjie en kunstig afgeronde kamers skep 'n verblyf met 'n outentieke "plaas" gevoel wat tog alles het wat nodig is om gerieflik en rustig te oornag. Salome was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die troue het al 3 uur begin en was omtrent 'n halfuur se ry daarvandaan. Salome was baie akkommoderend om ons al toe te laat om teen 12:30 te arriveer sodat ons rustig kon aantrek en regmaak. Die enigste nadeel is die ongeveer 500 m se effe rowwe grondpad tot by hulle. Dit was begaanbaar met 'n kar, maar effe skrikkerig vir stadsjapies.

Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustig en baie lekker.

Baie dankie ons het lekker gekuier.

Steven D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Baie dankie, dit was 'n goeie keuse.

Netjies en baie behulpsaam.

Darren V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren V

Rustig en stil, dit is 'n uitstekende plekkie waar mens in die stad kan wegbreek.

Ons het ons tyd vreeslik geniet.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Pierre C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Uiters gerieflik geleë en tog naby aan die stad sonder die stad se besig wees.

Het 'n troue gehad by Bell Amour en die verblyf by Onder die Windpomp het alle verwagtinge oortref. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van Simone en Carlos was prysenswaardig. Baie dankie Carlos met jou hulp en bystand met die pap wiel Saterdagoggend. Ons waardeer dit baie! Die plaasatmosfeer en die mooi dekor in die akkommodasie was 'n wonderlike ervaring. Sal julle beslis 100% aanbeveel by enige iemand wat soos ons in daardie omgewing kom. Nogmaals baie dankie.

Surita H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita H

Uitstekende plekkie.

Ons het welkom en tuis gevoel by Onder die Windpomp. Verseker waarde vir geld.

Philicia L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philicia L

Baie lekker.

Die kamer was baie netjies en dit was baie mooi. Het dit geniet. Baie rustig.

Aloma W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma W

Oulike plekkie met vriendelike mense.

Ons was mal oor die plekkie! Baie oulik. Met die vriendelikste mense! Hulle gaan werklik uit hulle plek uit om jou tuis te laat voel! Sal die plek definitief aanbeveel!

Onder die Windpomp se terugvoer

Hi julle, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Mag die res van die jaar vol geluk en vrede wees. Carlos en Simone

Onder die Windpomp
Rozanne C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne C

Fantastiese diens - 'n huis weg van die huis af!

Onder die Windpomp het ons hartelik verwelkom, die diens was fantasties en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Marie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Rustige plaaskuier

Die plek is heerlik en gerieflik ingerig. Ons sou net daarvan gehou het as daar 'n klein stoof in die eenheid was. Die eienaars het die plek vreeslik mooi ingerig en die antieke gemeng met die moderne laat mens dadelik tuis voel. Die uitleg van die eenheid is pragtig.

Riël D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riël D

Carlos en Simoné het ons gulhartig ontvang en was deurentyd behulpsaam.

Verblyf was aangenaam op 'n kleinhoewe wat 'n plaasatmosfeer skep! Selfs oorspronklike skilderye!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ac5e97cdde9b066487cba18fad58e10ff87a586ec2399e7731fda98c58a3f677dd3bb7ba3f47752dfafa46742a84ac2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 327 Brugweg Kameeldrift 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.666930996641 28.340294404755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang