Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder die Windpomp

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Robbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustige atmosfeer. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was a pleasant stay surrounded by the beauty of nature. My stay was way too short, lol. It was just what I needed, the place was clean and provided everything. I will definitely stay longer next time. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie L
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantasmagories. Dit was vreeslik rustig en ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

'n Breek van roetine. Ons het die tent en wildebees kamer met die braai gehad. Die plek is ideaal indien jy in die noord-ooste van die stad verpligtinge het. Dit is baie naby aan die Kolonade-winkelsentrum en verskeie trouvenues. Daar is niks om te doen in terme van vakansie nie, behalwe as jy die hele dag in die winkelsentrums wil wees. Die toegangspad het wel 'n paar slegte gedeeltes, en ek sal nie voorstel dat jy met 'n lae profielkar die pad aandurf nie. Enige iets

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie netjies en oulik. Baie netjiese en perfekte wegbreekplekkie net buite die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamiso T
1 nag
5.0
Nov 2023

It was an amazing experience. I had a peaceful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies en veilig. Sal definitief weer besoek, is naby alles en het lekker nagrus gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Apsoluut beautiful. As jy wil wegkom vanaf TV om net rustigheid om jou te hê, is dit beslis die regte plek vir jou. Plaasatmosfeer en baie mooi. Kyk gerus na my foto's. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was lekker gewees en daai ontbyt was so lekker gewees. Ons gaan weer daar slaap. Baie dankie, Sonaun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustigheid en stilte. Baie netjies en skoon. Ek sal enige een aanbeveel om daar tuis te gaan en so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ac5e97cdde9b066487cba18fad58e10ff87a586ec2399e7731fda98c58a3f677dd3bb7ba3f47752dfafa46742a84ac2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 327 Brugweg Kameeldrift 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.666930996641 28.340294404755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang