Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder die Windpomp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Onder die Windpomp is in Kammeeldrift-Oos, Pretoria, geleë en is naby die N1 geleë met maklike toegang, en bied kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bestaan uit 3 aparte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die Springbok-eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 persone en het sy eie kombuisie, klein sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Beeskraal-eenheid bied slaapplek aan 4 persone en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis, sitarea en braaigeriewe. Die Tarentaal-eenheid kan 4 persone op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie-area. Met 'n stoep buite.

Alle kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe asook 'n paar beskuit vir 'n vroegoggend-bederf. Die eiendom het oorgenoeg veilige parkeerplek vir u voertuig. Die hele eiendom het elektriese heinings sowel as kringtelevisiekameras om seker te maak dat almal veilig voel terwyl hulle ontspan. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.

Onder die Windpomp is naby verskeie trou-venues in en om Kameeldrift geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Robbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige atmosfeer. Uitstekende waarde vir geld!
Mrt 2024
Terence L
5.0
It was a pleasant stay surrounded by the beauty of nature. My stay was way too short, lol. It was just what I needed, the place was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Attie L
5.0
Fantasmagories. Dit was vreeslik rustig en ek het dit baie geniet.
Feb 2024
Tiaan R
Gesin met tieners
5.0
'n Breek van roetine. Ons het die tent en wildebees kamer met die braai gehad. Die plek is ideaal indien jy in die noord-ooste van die stad verpligtin...
Sien meer
Feb 2024
Shamiso T
5.0
It was an amazing experience. I had a peaceful time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink Onder die Windpomp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugweg 327, Kameeldrift, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ac5e97cdde9b066487cba18fad58e10ff87a586ec2399e7731fda98c58a3f677dd3bb7ba3f47752dfafa46742a84ac2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 327 Brugweg Kameeldrift 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.666930996641 28.340294404755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang