Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder Platberg Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great getaway from the day to day hustle and bustle. Nice and quiet and beautiful. Great getaway from the day to day hustle and bustle. Nice and quiet and beautifully situated between the vineyards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A quiet place to relax on a fruit farm. They warmly welcomed us in an open-hearted way and supported us, whatever it was. In the mornings, we got fresh peaches from the farm. If you like to hike, then you will find lots of trails. After 6 nights, we left feeling like gifted ones with the wish to come back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The best rest for your soul. The hosts are amazing. Johan was very inviting and friendly! We will definitely visit these cottages again. We will recommend this place to anyone who just wants a break away from the busy city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek vir 'n naweek weg! Tien tree van voordeur tot wingerd! Vars lug en bogemiddelde gasvryheid doen die siel goed! Sal graag weer by Onder Platberg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Een van ons beste kuiers! Die eenheid is groot en baie skoon met alles wat jy benodig met die mooiste uitsig. Dit is min wat 'n mens so verras word met die gasvrybeid waarmee ons verwelkom is by Onder Platberg. Oom Johan is die beste gasheer, sout van die aarde mense, ons het dadelik tuis gevoel. Ons is net jammer dat ons so kort daar gebly het, volgende keer sal ons langer kuier. Ons het vir seker as vriende daar vertrek! Weerneens dankie oom Johan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Een van die beste kuiers in 'n lang ruk! Ek is sommer hartseer dat ons nie al vroeër die juweel van 'n plekkie ontdek het nie! Julle, van die netjieste akkommodasie in a lang tyd! Pragtig uitgelê, met 'n heerlike bed en sterk waterdruk! Ons was eers nie seker oor die feit dat die eenheid 'n meenthuis konsep was nie, maar moet nie dat dit jou afskrik nie! Jy weet nie eers van die bure langs jou nie. Regtig privaat en netheid is oom Johan se eer van die plaas! Heerlike lang stappies saam diere-kinders in die vrugte boorde, tot bassvang in die Breederivier. Regtig waarde vir geld. Oom Johan is die beste gasheer! 10/10 vir julle. Ons sien julle binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, kalm en heerlik. 'n Baie lekker, rustige en kalm wegbreek. Gasheer het gereeld oor ons behoeftes/welstand kom vra. Netjiese eenheid met alle nodige toebehore. Sal geniet word deur persone wat hou van stap en om 'n rustige naweek in Robertson deur te bring. Ons gaan weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Heerlik ontspan. Baie gasvry, beslis waarde vir geld. Verblyf baie geniet. Eienaar het moeite gedoen met kanovaart en staproete. Baie ontspanne.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Baie lekker gekuier en hondekinders was saam. Groot, skoon eenheid met alles en nog meer wat jy nodig het. Die oom was die vriendelikste mens op aarde. Werkende plaas, so jy kan bietjie plaaslewe geniet as jy wil. Bietjie gaan kano gery op die rivier. Werklik die lewe weg van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang