Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder Platberg Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dis 'n heerlike rustige omgewing tussen die vrugteboorde. Platberg Cottages gee jou die geleentheid om te ontsnap van die stad. Ons was bederf met vars vrugte en het regtig die klein detail waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing. The host was amazing and friendly, made sure to check on us, offered us apricots, it was amazing overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Lekker gerus. Cottage het genoeg ruimte. Bed is lieflik. Baie rustig en stil. Geen geraas vroegoggend soos wat 'n mens dalk op 'n plaas verwag. Lekker om te stap tussen wingerde. Oom Johan is 'n baie dierbare, opregte persoon wat wil moeite doen en omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties! Beslis baie lekker gekuier! Ek en my man het 'n fantastiese naweek gehad op die plaas. Dit was stil en ons het gaan stap en die pragtige berge en natuur aanskou! Baie, baie vriendelike gasheer het ons baie warm ontvang. Baie dankie dat ons ook ons hondekind kon saambring! Sien gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariese B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely! Great location, friendly and warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great getaway from the day to day hustle and bustle. Nice and quiet and beautiful. Great getaway from the day to day hustle and bustle. Nice and quiet and beautifully situated between the vineyards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A quiet place to relax on a fruit farm. They warmly welcomed us in an open-hearted way and supported us, whatever it was. In the mornings, we got fresh peaches from the farm. If you like to hike, then you will find lots of trails. After 6 nights, we left feeling like gifted ones with the wish to come back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The best rest for your soul. The hosts are amazing. Johan was very inviting and friendly! We will definitely visit these cottages again. We will recommend this place to anyone who just wants a break away from the busy city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek vir 'n naweek weg! Tien tree van voordeur tot wingerd! Vars lug en bogemiddelde gasvryheid doen die siel goed! Sal graag weer by Onder Platberg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang