Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onder Platberg Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Onder Platberg Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise op 'n plaas langs die wingerd. Die plaas is 21 km van Robertson af.

Die kothuise het elkeen 'n oopplan-uitleg, 'n aparte badkamer met 'n stort, en ingeboude braaigeriewe op die stoep. Koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens is op versoek beskikbaar. Elke kothuis het 'n eetarea, sitarea, kombuis en 'n slaapkamer. Een an die kothuise het 'n ekstra enkelbed en die ander kothuis het 'n ekstra slaapbank. Elke kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oondjie en 'n mikrogolfoond in.

Gaste kan gaan stap, fietsry en draf op die plaas. Daar is kano's beskikbaar en gaste kan op die Breederivier tjoepry. Reël asb. vooraf hiervoor.

Gaste moet asb. hulle eie visstoke saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cameron D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. The host was amazing and friendly, made sure to check on us, offered us apricots, it was amazing overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Chantal S
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Cottage het genoeg ruimte. Bed is lieflik. Baie rustig en stil. Geen geraas vroegoggend soos wat 'n mens dalk op 'n plaas verwag. Lekker...
Sien meer
Nov 2024
Estelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Beslis baie lekker gekuier! Ek en my man het 'n fantastiese naweek gehad op die plaas. Dit was stil en ons het gaan stap en die pragtige b...
Sien meer
Okt 2024
Mariese B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely! Great location, friendly and warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Adrian M
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway from the day to day hustle and bustle. Nice and quiet and beautiful. Great getaway from the day to day hustle and bustle....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onder Platberg Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang