Ondjamba Hills
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ondjamba Hills, Damaraland, 0000, Kunene
- Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ondjamba Hills bied B&B-tentverblyf en is naby die oewer van 'n gedroogde rivier in die Torra-bewarea in Damaraland, Namibië geleë. Hierdie lodge is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Kunene-streek kan verken.
Elke tentstaanplek bied 'n gerieflike glanskampervaring en het 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n sitarea en 'n privaat dek met buitemeubels met 'n uitsig oor die pragtige omgewing.
Gaste kan daguitstappies na bestemmings, soos die Palmwag-dagbesoekersarea, Torrabaai of Skeleton Coast Nasionale Park, neem. Let dat 'n permit vir Skeleton Coast Nasionale Park vereis word.
Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en sitarea, asook 'n restaurant en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ondjamba Hills, Damaraland, 0000, Kunene
- Gaste dink Ondjamba Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ondjamba Hills, Damaraland, 0000, Kunene