Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Bedroom @ Essence Lifestyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacona-srtraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Bedroom @ Essence Lifestyle is in Hochland Park, Windhoek geleë en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat van die werklikheid wil ontsnap en in die son langs 'n swembad ontspan.

Dié woonstel met moderne afwerkings bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gedeelde swembadarea het gemaklike sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie. Dit is net 15 minute se ry vanaf die middestad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jacona-srtraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacona-srtraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8331b84dca65bf75c8992412f642465e676d83712dd5cbf314e1c7726290bb79ec171cf1139c5d98f7fd286c01662cb3e797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.573909563288 17.051110483992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang