Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling-vakansiebestemmings. Dit word deur die mooiste strande, 'n pragtige blou oseaan en welige fynbosduine omring.

Dié strandvilla beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die sitarea se glasskuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan ook die uitsigte oor die see in die verte bewonder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die oord se verskeie geriewe wat 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48b58772bdc582c5a9583f9e81e316166a645b09677a17c7f8c6856d81b4e96fbabdcefc0fcf31b7724384d0d809d5f083aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072676926904 23.020814455976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang