Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Bedroom Beach Villa Superior @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van die gewildste vakansiebestemmings in Knysna wat deur die mooiste turkooisblou-strande omring word en met 'n uitsig oor die welige fynbosduine in die omgewing spog.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en -handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 met stoele en 'n oopplan-sitarea met 'n TV.

Die sitarea lei na 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai, en bied 'n uitsig oor die grasperk waar kinders ook kan speel.

Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, gimnasium en 'n restaurant insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03c5757cce4153d7c5eba740970097ff776b30d7d301bbc77500b90da6052dd2b659eeff00d278679527ada6c6fb544a19db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Rd Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072946348105 23.020936496486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang