Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Bollard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir One on Bollard
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindy P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy P

Ons sal definitief weer gaan!

Fantasties! Ons het dit baie geniet. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel, was besonders.

Thys D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Baie netjiese en topklas-plek.

Uitstekende ligging op Leisure Island, groot ruim kamers, vriendelike ontvangs. Lekker ervaring!

One on Bollard se terugvoer

Baie Dannie Thys! 🌸🌸

One on Bollard
Ronel F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Rob en Diane was baie vriendelik. Die diens was uitstekend. Dit was nog die lekkerste wat ons gebly het in gastehuise.

Die breakfast was heerlik elke liewe dag. Kamers was skoongemaak daagliks. Diane en Rob is regtig net 'n blessing. Hulle gesels met jou en is net die beste.

Lorenzo L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo L

Baie gasvry.

One on Bollard is die beste plek. gasvryheid het ons baie gemaklik laat voel. Rob se ontbyt elke oggend het ons dag lieflik gemaak, die hele huis was ons huis en my vrou het ook op haar verjaarsdag 'n geskenk gekry en dit het ons dag baie lieflike gemaak. Asb. gaan loer by One on Bollard in, julle sal nie spyt wees nie.

Matthys C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C

Amazing experience.

This is by far the best booking that we have ever made. The hosting couple was an absolute blessing and went out of their way to make our stay unforgettable. The service, venue, food and atmosphere was really an incredible experience and something that we will never forget. We are looking forward to going back.

Lenette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M

Fantastic!

One on Bollard is an amazing guesthouse with equally amazing hosts. Diane and Rob are so caring, you feel at home in an instant. I arrived early and they accommodated me immediately. Everything is so tastefully decorated you feel like flopping down and making yourself at home. The rooms are stunning with a private garden where you can relax and listen to the birds to your heart's content. Breakfast is exquisite! Everything is homemade from yogurt, bread, and marmalades. Well done you two. You have a piece of paradise.

Michelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Absoluut uitstekend!

Alles was uitstekend en ons het dit baie geniet. Dit is 100% kindervriendelik en ons sal by geen ander plek bly in Knysna as by One on Bollard. Baie dankie vir die lekker bly en gasvryheid Diane en Rob!

Jacobus Leon M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Leon M

Rustige, gemaklike verblyf met 'n ongelooflike ligging.

Rob en Diane doen baie moeite, die ontbyt is ongelooflik en die kamers is luuks en baie gemaklik. Net om die draai van die strand op die lieflike Leisure Isle.

Vanaf
Vanaf R2 188
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 188
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bollard-weg 1, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d18b4703afe00ed3739df1df8bdba9d96193745776e8778131947ab8eb8e95a04ccac96ee1f40b25cb5b59579bdde065429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 188 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Bollard Road Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06433 23.05484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang