Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Chelsea

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

One on Chelsea is 'n keurige selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die hartjie van Umhlanga. Hierdie ware juweel is ideaal vir 'n kusvakansie saam met familie en vriende, want dit is stapafstand vanaf Umhlanga-strand geleë wat maklike toegang tot die pragtige Dolphin-kuslyn en alles wat dit bied bied.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Al 5 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; net 2 van hierdie kamers beskik egter oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is nog 2 volgesinsbadkamers met 'n bad en 'n stort, terwyl die vyfde badkamer met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die grondvlak beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Boonop het die huis ook 'n formele sitkamer wat uitloop op 'n onderdakstoep met 'n pooltafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei af na 'n uitgestrekte houtdek met 'n sprankelende swembad en sonstoele wat 'n ideale plek is vir gaste om heeltemal te ontspan en 'n bietjie son te vang. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 750

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink One on Chelsea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1743c8161a1ffc09c8540d7067a8257a7b2570385175de81ab994e44e2f2fdb9ed926adf75f164e6910fc41338fb39e098ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Chelsea Court Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.722124 31.077647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang