Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Chelsea

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

One on Chelsea is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Umhlanga. Hierdie juweel is die ideale opsie vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kusvakansie aangesien dit stapafstand vanaf Umlanga se strand is.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Al 5 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, maar net 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 volle badkamers met 'n bad en 'n stort en die vyfde badkamer het net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Die huis het ook 'n formele sitarea wat na die onderdakstoep met 'n pooltafel en 'n ingeboude braai lei. Die stoep lei veder na die groot houtdek met 'n swembad en sonstoele waar gaste heerlik kan ontspan. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 761

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink One on Chelsea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Court 1, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1743c8161a1ffc09c8540d7067a8257a7b2570385175de81ab994e44e2f2fdb9ed926adf75f164e6910fc41338fb39e098ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Chelsea Court Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.722124 31.077647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang