One The Mews
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Fiona H - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Goed toegeruste twee slaapkamer selfsorg woonstel sentraal in Clarens.
Maria A - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely property, clean, neat and safe.
Adele V - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon. Sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel.
Tharina S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Kerry O - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent choice!
Relebohile S - Jul 2024
Algehele gradering
The apartment was exactly what we had hoped for.
Stephanie P - Jun 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gewees.
Charles M - Jul 2024
Algehele gradering
Gerief, skoon, netjies.
Karin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was goed gewees.
Katia D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Marlene J - Okt 2023
Algehele gradering
Die plek is netjies, skoon en definitief veilig.
Lara B - Sep 2023
Algehele gradering
We loved, loved, loved our stay at One The Mews!
Lees meerCharl V - Sep 2023
Algehele gradering
Number 1.
Vicky F - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful. Clean. Great value.
Celeste L - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, goed toegerus en dit is goed geleë. Baie dankie.
Isabel T - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
One The Mews se terugvoer
Beste Isabel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dit is so lekker om te sien dat julle en jul woef lekker by ons gekuier het.
Ons sien uit om julle weer in Clarens te verwelkom.
Groete
One The Mews
Janika D - Mei 2023
Algehele gradering
Werklik 'n besonderse verblyfopsie.
Lees meerOne The Mews se terugvoer
Beste Janika
Baie dankie vir jou terugvoer en dit is so lekker om te weet dat jul die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer, en hopelik tydens warmer weer, in Clarens te sien! Julle is enige tyd welkom hier by ons.
Groete
One The Mews
Isabel K - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
One The Mews se terugvoer
Dear Isabel
Thank you for your lovely review and so happy to see you enjoyed the stay with us.
Gas heaters present some safety risks to our guests which we would like to avoid, however we are looking at alternative ways to beat the cold, especially during loadshedding when the panel and fan heaters are off.
We hope to welcome you back to Clarens soon!
Kind regards - One The Mews
Mariska E - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Lees meerOne The Mews se terugvoer
Beste Mariska
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. So bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het.
Baie geluk ook met die nuutste toevoeging tot jul gesin, mag julle sommer baie geseënd wees.
Ons sien uit dat julle weer in Clarens kom kuier.
Vriendelike groete - One The Mews
Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie netjiese, mooi blyplek, sal enige tyd weer daar gaan bly.
One The Mews se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om jul gou weer in Clarens te verwelkom.
Vriendelike groete - One The Mews
Rochelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation, near all amenities, clean and easy to collect and drop keys.
One The Mews se terugvoer
Dear Rochelle
Thank you for the lovely review, so glad you enjoyed the stay with us. We hope to see you again soon.
Kind regards - One The Mews
Jaurn M - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome place to stay.
One The Mews se terugvoer
Dear Jaurn
It was lovely to host you again in Clarens, thank you for the great review.
Looking forward to seeing you again soon.
Kind regards - One The Mews
Petri D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Stephan B - Jan 2023
Algehele gradering
Wou nog langer bly.
Vernon M - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent
Leon V - Des 2022
Algehele gradering
Bie lekker gebly. Dit was uitstekend.
Dolf H - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en loopafstand van alles.
Marita P - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtig en goed geleë.
Ronel L - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
One The Mews se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly julle het die tyd in Clarens en verblyf by ons geniet.
Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews
Angelique M - Okt 2022
Algehele gradering
Great getaway.
One The Mews se terugvoer
Dear Angelique,
Thank you very much for the great feedback, so happy that you enjoyed your stay at One The Mews.
We look forward to welcoming you back to Clarens over the Holiday period.
Kind regards, Carin Breedt - One The Mews
Rosalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties!
One The Mews se terugvoer
Beste Rosalie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews
Christine V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike netjies eenheid. Dit is stapafstand na die middedorp.
One The Mews se terugvoer
Beste Christine, baie dankie vir jou terugvoer! Dit is lekker om te sien dat julle die verblyf geniet het in ons mooi dorp. Ons hoop om julle gou weer by One The Mews te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews
Sharon V - Jul 2022
Algehele gradering
What a lovely place, clean, warm and very cosy and inviting.
One The Mews se terugvoer
Dear Sharon, thank you very much for the great feedback and recommendation! We truly appreciate it and hope to see you back in Clarens very soon. Kind regards, Carin Breedt - One The Mews
Damian W - Apr 2022
Algehele gradering
Great Stay.
One The Mews se terugvoer
Dear Damian, thank you for your feedback! Glad you enjoyed your stay with us, you are welcome back any time. Kind regards, Carin Breedt - One The Mews
Karen M - Feb 2022
Algehele gradering
It was absolutely perfect for us. Had everything we needed and the location was great as well!
Sanet D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies. Veilig met toesluitmotorhuis. Baie sentraal. Heerlike katoen, wit beddegoed.
One The Mews se terugvoer
Beste Sanet,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf by One The Mews geniet het tydens julle kuier in ons mooi dorp. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews
Janye H - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles en meer wat jy nodig het, baie netjies en naby aan die dorp.
One The Mews se terugvoer
Beste Jayne,
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons sien uit om julle in die toekoms weer in ons mooi dorp te verwelkom.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews
Vanessa C - Feb 2022
Algehele gradering
Goed toegerus, skoon en sien uit na die volgende kuier.
Lees meerOne The Mews se terugvoer
Beste Vanessa, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf in One The Mews geniet het en hoop om julle gou weer te verwelkom. Die eenheid is nou ook met 'n waaier toegerus vir julle volgende kuier. Vriendelike groete, Carin - One The Mews.
Marius V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
One The Mews se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir jou terugvoer en jammer vir enige ongerief rakende die optel van sleutels.
Ons glo dat julle die verblyf in Clarens wel geniet het en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
One The Mews
Joy C - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful.
One The Mews se terugvoer
Dear Joy, thank you for the lovely feedback and great suggestions! We appreciate them and take them to heart to ensure the best experience for our guests at One The Mews. We hope to welcome you back in Clarens very soon. Regards, Carin Breedt - One The Mews
Chané J - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, gerieflik, veilig, skoon.
One The Mews se terugvoer
Beste Chane, baie dankie vir jou mooi terugvoer! Kom kuier gerus weer in Clarens by One The Mews. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews
Riana T - Mrt 2022
Algehele gradering
Die mooiste, lekkerste, skoonste plekkie!
One The Mews se terugvoer
Beste Riana,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly julle het die kuier in Clarens geniet en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews
Owen Parvess P - Sep 2022
Algehele gradering
Functional, clean and everything delivered as promised.
One The Mews se terugvoer
Dear Owen
Thank you very much for the wonderful star grading of your stay at One The Mews in Clarens.
Indeed, loadshedding and the effect of the power cuts on our town's water supply is a cause for headaches to all. The water supply is usually fully restored not long after electricity is back on and the pumps are fully functional.
We hope to see you back in our beautiful town soon for a return visit.
Kind regards,
Carin Breedt - One The Mews
Anneke H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
One The Mews se terugvoer
Beste Anneke, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Hoop om julle gou weer in Clarens te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews
Stephen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
One The Mews se terugvoer
Beste Stephen.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop dat julle die kuier in Clarens baie geniet het en ook om julle in die toekoms weer by One The Mews te verwelkom.
Vriendelike groete, Carin - One The Mews
Benita D - Feb 2022
Algehele gradering
Clean and convenient accommodation.
One The Mews se terugvoer
Dear Benita,
Thank you for your feedback! We are pleased that you enjoyed your stay in Clarens and hope to welcome you again in future.
Kind regards,
One The Mews.
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
Goed geleë naby besienswaardighede.
Nthabiseng T - Jan 2022
Algehele gradering
It's beautiful.
One The Mews se terugvoer
Dear Nthabiseng,
Apologies for the confusion, indeed the unit is #1 in The Mews townhouse complex. We will ensure to clearly state this on the set of keys handed to guests as well.
We trust that you did enjoy your stay in our beautiful town.
Kind regards,
One The Mews
Mike G - Nov 2022
Algehele gradering
A very quite and peaceful complex and One The Mews is spotlessly clean.
One The Mews se terugvoer
Dear Mike,
Thank you for your great feedback, and for choosing One The Mews for your visit to Clarens.
We take note of the difficulty to access the garage during loadshedding, thank you for sharing.
Kind regards, Carin Breedt - One The Mews
Annemarie P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflik geslaap en gebly in die meenthuisie, dankie aan die eienaar.
One The Mews se terugvoer
Beste Annemarie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
One The Mews.
Elizabeth V - Des 2021
Algehele gradering
Homely.
Zelda E - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike diens! Baie netjiese oornagverblyf met alles wat jy benodig vir jou wegbreek-naweek!
One The Mews se terugvoer
Beste Zelda, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly dat ons van hulp kon wees vir julle en sommer ook lekker kuier in die proses. Julle is enige tyd weer welkom in Clarens. Vriendelike groete, Carin - One The Mews.
Romy B - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful townhouse, absolutely perfect.
One The Mews se terugvoer
Dear Romy
Thank you for the wonderful feedback, hope to welcome you back to Clarens soon!
Kind regards, Carin, One The Mews
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, veilig en netjies.
One The Mews se terugvoer
Beste Neels
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Carin,
One The Mews
Janke S - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely, spacious, close to town and very clean.
One The Mews se terugvoer
Dear Janke
Thank you very much for the lovely review. Happy to hear that you enjoyed your stay and hope to see you again soon!
Kind regards,
Carin
One The Mews
Fanie C - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
One The Mews se terugvoer
Beste Fanie
Bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom in Clarens.
Vriendelike groete,
Carin
One The Mews
Tinka S - Aug 2021
Algehele gradering
Moeite werd.
One The Mews se terugvoer
Beste Tinka
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Carin
One The Mews
Marda L - Des 2021
Algehele gradering
Puik in alle opsigte! Hoogs aanbeveel.
One The Mews se terugvoer
Beste Marda,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat julle dit hier in Clarens geniet het en sien uit om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
One The Mews
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang