Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One The Mews

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon. Netjies. Veilig. Privaat. One The Mews was veilig, skoon en netjies. Daar was genoeg spasie vir jou motor en mens het glad nie bekommerd gevoel oor veiligheid nie. Albei kamers en badkamers was mooi skoon en het alles voorsien wat 'n mens nodig gehad het. Die verblyf was stapafstand van die dorp en al die winkels af. Mens het 'n pragtige uitsig van die berge gehad van die stoep af. Ons sal definitief weer by One The Mews bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Bietjie wegbreek vir so paar dae, mooiste plekkie om in te bly. Ongelooflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic and can recommend this unit to any prospective travellers. Our stay was absolute bliss, spotless accommodation with all that we needed from a self-catering establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly! Baie dankie vir die heerlike verblyf in jul huis, alles was mooi skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Die huis is lekker sentraal en sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed toegeruste twee slaapkamer selfsorg woonstel sentraal in Clarens. Skitterende twee slaapkamer selfsorg akkommodasie in sekuriteitskompleks (met toesluitmotorhuis) in mooi Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lovely property, clean, neat and safe. We absolutely loved our stay at One The Mews, and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon. Sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Verblyf is tops! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Excellent choice! Incredibly neat unit with all you could need for your stay. The owners of this property are extremely hospitable and can't do enough to make you comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relebohile S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

The apartment was exactly what we had hoped for. Our stay was nothing short of amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10c4b6ae05dd7fc605fd6b852881f8f53b93a67ad5799a754ea64fd704872b190c847e254e7dc93e345d457db1cf70a737e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 120 Main Street The Mews 1 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519227246752 28.416784261832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang