Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One The Mews

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

One The Mews is 'n sonnige selfsorg-dorpshuis vir 4 gaste in Clarens, net 600 m van die middedorp af waar daar verskeie restaurante, winkels en galerye is.

Die ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer wat na 'n privaat stoep lei.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer in die gang met 'n stort. Linne, elektriese komberse en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe.

Die huis het 'n privaat tuin en veilige parkeerplek vir 2 voertuie, waarvan een 'n toesluitmotorhuis is.

Clarens bied verskeie aktiwiteite soos gholf, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, stap-, voetslaan- en 4x4-roetes, Ziplining en rivier- en witwatervlotvaart. Gaste kan ook die Basotho Cultural Village of die Golden Gate Highlands Nasionale Park, 20 km daarvandaan, besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Fiona H
5.0
Heerlik gebly! Baie dankie vir die heerlike verblyf in jul huis, alles was mooi skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Die huis is lekker sentr...
Sien meer
Aug 2024
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste twee slaapkamer selfsorg woonstel sentraal in Clarens. Skitterende twee slaapkamer selfsorg akkommodasie in sekuriteitskompleks (met t...
Sien meer
Apr 2024
Maria A
Gesin met tieners
5.0
Lovely property, clean, neat and safe. We absolutely loved our stay at One The Mews, and we will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Adele V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon. Sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ligging is perfek.
Feb 2024
Tharina S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Verblyf is tops! Sal beslis weer gaan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink One The Mews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10c4b6ae05dd7fc605fd6b852881f8f53b93a67ad5799a754ea64fd704872b190c847e254e7dc93e345d457db1cf70a737e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 120 Main Street The Mews 1 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519227246752 28.416784261832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang