Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Thibault 2003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat en Hans Strydomlaan, One Thibault Square 2003, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R738 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Thibault 2003 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat ideaal in die veilige Thibault Square geleë is. Dit is die ideale opsie vir toeriste wat die Moederstad wil verken en hierdie woonstel spog ook met 'n uitsig oor die omliggende stad en op Tafelberg.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie woonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf is 2 km vanaf die veerboot wat na Robbeneiland gaan en die bekende V&A Waterfront. Dit is 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die gebou het 'n lughawependeldiens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Long-straat en Hans Strydomlaan, One Thibault Square 2003, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R738
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R738
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat en Hans Strydomlaan, One Thibault Square 2003, Middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbc8ef74164d148098d6d19137b44525c6781929c00d7842bd03d5672e0595fc81509c3058def53f7ea424c825ae419a37e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R738 per nag (plek vir 2) Corner of Long Street and Hans Strydom Avenue One Thibault Square 2003 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918925 18.423571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang